Geverifieerde Resensie

Escape From Durban

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4326 resensies.

Pietermaritzburg North, Ontsnap Uit Durban

Bancroft B&B

"Paaie is swak, baie potholes. "

Ifafa Strand, Ontsnap Uit Durban

Club Marina

"Stil strand met 'n baie lekker getypoel vir klein kinders."

Shelly Beach, Ontsnap Uit Durban

Kubu Bali 6

"A friendly town with a relaxed attitude. "

Port Edward, Ontsnap Uit Durban

Sea Breeze self-catering Accommodation

"Port Edward itself is a small little town/location to go to for an extended stay/visit, it is more of a 1 or 2 night quick stay over location rather than an extended holiday destination."

Manaba Beach, Ontsnap Uit Durban

Nonna Cottage

"Die skoonste strand daar rond."

Margate Beach, Ontsnap Uit Durban

Colonial Sands 103

"Very close nice beach. You can even view it whilst sitting on the balcony."

Illovo Beach, Ontsnap Uit Durban

Seaspray Cabins

"Sal lekke wees as daar 'n swem strand naby was in loopafstand met lewensredders aan diens. "

Thompsonsbaai, Ontsnap Uit Durban

The Islands 2

"Veilige baai met stil poele om in te duik en pragtige visse in die getypoel."

Manaba Beach, Ontsnap Uit Durban

Beau Vista No 1

"'n Groot waterpyp het gebars met ons verblyf. Ugu Munisipaliteit kon dit nie regmaak binne tyd belowe nie, maar was darem heeltyd in kontak. Crime bly maar 'n issue met baie 'strandlopers' waarvoor jy moet uitkyk, maar nie erger noodwendig as ander plekke nie. Manaba gerieflik naby aan alles & het 'n fantastiese lang oefenpad al langs die see af!"

Margate, Ontsnap Uit Durban

Branderkant 7

"Baie dinge om te doen vir gesinne. Pragtige strande en die waterpark is naby. Ramsgate en Uvongo is baie naby. C Bali is 'n moet vir seekos."

Shaka's Rock, Ontsnap Uit Durban

8 Villa Flamenco

"Boardwalk is nie van Ballito strand tot Chakas Rock soos sommige webwerwe beskryf het nie wat teleurstellend was."

Lawrence Rocks, Ontsnap Uit Durban

Calamari 10

"Heerlik, rustig en besonders skoon."

Anerley, Ontsnap Uit Durban

Ocean's Paradise Beach Cottage

"Mooi, ongerepte area. Gerieflik naby aan Port Shepstone en ander gewilde strande. Ek sal enige tyd weer in die area gaan vakansie hou."

Trafalgar, Ontsnap Uit Durban

Roux Holiday Home

"Dit was my eerste keer by Trafalgar, die see en strand is heerlik. Dit voel of jy hier gaan rus. Dit was baie lekker."

St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban

Flamboyant 10

"Baie lekker en baie dinge om te doen."

St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban

Flamboyant 17

"Baie lekker plek, toeriste baie vriendelik."

Illovo Beach, Ontsnap Uit Durban

Seaspray Cabins

"Ons het net 1 dag by Illovo Strand deurgebring, mooi skoon."

Pietermaritzburg North, Ontsnap Uit Durban

Duvet & Crumpets

"Ons het die Natal Museum besoek. Dit is werklik die moeite werd."

Uvongo, Ontsnap Uit Durban

Seascape Lodge 38 Uvongo

"Die strand is wel nie 'n blouvlagstrand nie."

Uvongo, Ontsnap Uit Durban

Topanga 60

"Baie rustig en skoon."

Howick, Ontsnap Uit Durban

Piccadilly Farm Accommodation

"Dis 'n lekker plek. Daar is 'n pragtige waterval en dan ook nog die Midmardam. Uitsig is besonders mooi. "

Howick, Ontsnap Uit Durban

Biggy Best Cottages

"Dis altyd lekker om daar oor te slaap as jy by die regte plek bespreek."

Blad
Blad 99 - Wys 2941 tot 2970
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang