Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7949 resensies.

Parys, Vrystaat

La Belle Guesthouse Parys

"A perfect little town with so much creative and beautiful places to see."

Bethulie, Vrystaat

Lavender Rose

"Die langste brug in die land is baie indrukwekkend. Die Ou Kar Restaurant word aanbeveel. Die hotel is blykbaar vol boeke - meer as ‘n biblioteek (alhoewel ons dit ongelukkig nie te siene gekry het nie). Ons het ‘n draai by tragiese Konsentrasiekamp kerkhof gemaak. Oudste sendelingshuismuseum kan ook besoek word. Baie gerieflike oornagstop tussen Gauteng en die Suid-Kaap."

Clarens, Vrystaat

The Country House @ Ridge Road Estate

"Great pet friendly town with plenty of hiking trails on offer."

Clarens, Vrystaat

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge

"Wat 'n lieflike plattelandse dorpie. Toerisme het gely tot baie groei in die dorp maar hy het sy karakter gehou. Baie oulike winkels en fantastiese restourante en eetplekkies om te verken."

Clarens, Vrystaat

Clarens Lakeview Cottage

"Clarens het 'n bekoring van sy eie. Kuns- en algemene aankopies bly 'n groot lekkerte in hierdie dorpie. Die strate is net erg beskadig deur die reen en sal hopelik gou weer herstel word."

Parys, Vrystaat

Parys Golf and Country Estate 2951

"Die dorp is baie rustige, heelwat om te doen, as jy genoeg ondersoek in stel. "

Clarens, Vrystaat

Zwartmodder

"Beslis die moeite werd om ten minste vir 'n langnaweek daar te gaan kuier."

Clarens, Vrystaat

V'Kansi Khaya

"We will be back!"

Zastron, Vrystaat

Lusthof Self Catering

"Zastron as a town was terrible. Run down. Hotel closed down and no restaurants in town. However the area around is stunningly beautiful. Farm stays a much better option. Make sure you pre-arrange meals or bring own food."

Clarens, Vrystaat

Clarens Lakeview Cottage

"Clarens is pragtig en 'n lekker kuierplek! Lekker eetplekke en kunswinkels en oulike klein winkels met baie interessante geskenke ens. Ons is mal oor Clarens en sal beslis weer gaan kuier."

Bethulie, Vrystaat

The Farmers Cottage

"Baie potensiaal. Groot ruimte vir verbetering."

Parys, Vrystaat

Abelia Guest Rooms

"Sal enige tyd weer teruggaan. Dit is 'n baie hulpvaardige en vriendelike gemeenskap."

Bloemfontein, Vrystaat

Anri Guest House

"Die probleme met vuilgoed verwydering en riool, maak dat dit nie 'n goeie toeriste bestemming is nie."

Bethulie, Vrystaat

Wild Olive Cottage

"As jy stilte soek is dit die plek om te wees."

Clarens, Vrystaat

Rosewood Corner

"Lekker vakansiedorp, met baie buitelug aktiwiteite."

Bloemfontein, Vrystaat

Allegro Guesthouse Bloemfontein

"Bloemfontein is besig om agteruit te gaan."

Clarens, Vrystaat

Bergvliet Cottages Clarens

"A wonderful town that offers incredible hikes, shops and restaurants."

Fouriesburg, Vrystaat

Lesoba Guest Farm

"Baie beter en biliker pryse as in Clarens, dalk meer eetplekke. Die Windpomp Pub and Grill is my gunsteling."

Vrystaat

Out of Africa on Vaal

"We find visiting the Free State, especially Parys, extremely enjoyable. Perhaps it is due to the close proximity for travelling purposes. Our visits to Parys are always great."

Trompsburg, Vrystaat

Fox Den Guest House

"Baie stil klein dorpie."

Senekal, Vrystaat

Hendersons Lodge

"I love its natural surroundings, such as beautiful trees and mountains, offering nothing but fresh air and also good people in that area."

Bloemfontein, Vrystaat

BON Hotel Bloemfontein Central

"Bloemfontein was in ‘n toestand. Vuil strate, lang gras en swak munisipale dienste."

Clarens, Vrystaat

Butterfly Villa

"1 decent supermarket would improve the town."

Trompsburg, Vrystaat

Willow's Rest

"Ek is nie bewus van enige spesiale plekke wat Trompsburg uniek maak nie. As ek dalk meer ondersoek instel, sal ek wal op meer besienswaardighede af kom. Die dorpie self is vir my 'n oulike klein dorpie. Ek persoonlik hou van die stilte en rustigheid daar."

Parys, Vrystaat

La Belle Guesthouse Parys

"Ons was eens op 'n tyd self Parysenaars en dit voel altyd of ons by die huis is as ons daar is."

Fouriesburg, Vrystaat

Oranje Guest Farm

"Van Fouriesburg het ons die Golden Gate Natuurreservaat asook die Sterkfonteindam besoek. Dit is baie naby aan Clarens vir 'n dagbesoek asook Bethlehem vir inkopies. "

Philippolis, Vrystaat

Die Groenhuis Guest House

"Philippolis is oulike dorpie met baie potensiaal."

Clarens, Vrystaat

Clarens Lakeview Cottage

"Sien ons vir seker weer in 2021."

Bloemfontein, Vrystaat

Monte Christo Hotel

"Stad moet skoongemaak word."

Blad
Blad 130 - Wys 3871 tot 3900
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang