Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7949 resensies.

Langenhovenpark, Vrystaat

Recato Gastehuis

"Goeie winkels en eet opsies. Veilige area."

Winburg, Vrystaat

Bougain Villa Guesthouse

"Winburg has the potential to be an absolutely wonderful tourist destination. The history surrounding the town needs to be preserved. It should be a project they take on!"

Clarens, Vrystaat

Rosewood Corner

"Clarens is 'n fees vir die oog en die siel!"

Clarens, Vrystaat

Zwartmodder

"Gesellige dorpie."

Clarens, Vrystaat

V'Kansi Khaya

"Kort 'n supermark wat kaartbetalings aanvaar. Verder 'n fantasmagoriese dorp."

Fichardt Park, Vrystaat

Sola Gratia

"Baie rustig, skoon en veilig."

Clarens, Vrystaat

Kiara Lodge

"Pragtige plek. Veel eerder daar bly as om weer by Kiara Lodge te bly."

Parys, Vrystaat

Gegund Gasteverblyf

"There are many antiques and collectables shops where travellers can buy things for their homes. Beautiful place."

Parys, Vrystaat

Rambling Rapids

"Awesome place."

Clarens, Vrystaat

Birch Cottage

"Love this quaint, artistic town!"

Ladybrand, Vrystaat

Cranberry Cottage

"Ladybrand is nou 'n vuil verwaarloosde dorp waarvan die strate vol slaggate is, en die geboue verniel en afgeleef. Eintlik ongelooflik dat die stadsraad personeel elke dag deur die dorp ry, en net tevrede is met die verval van die dorp. Die woord wat toeriste in die restaurant gebruik het was shocking. Dis 'n jammerte."

Fichardt Park, Vrystaat

Blue Crane Guest House

"Rustige voorstad met winkelsentrum en wegneemeetplekke binne loopafstand."

Bethulie, Vrystaat

Bethulie Guest Farm

"Bethulie is ook 'n dorpie vol geskiedenis en beslis 'n besoek werd!"

Trompsburg, Vrystaat

En Route Guest House

"'n Baie vaal plekkie, maar wag net tot jy binne die dorpie is en die mense ontmoet. Regtig baie oulik en stil."

Clarens, Vrystaat

Villa Vista Bonita 63

"Maak gerus 'n draai by Heather van Afriski vir enige toere wat jy in die omgewing wil aanpak, vanaf Clarens na Lesotho en vele meer."

Universitas Ridge, Vrystaat

Grace Cottage

"Goed geleë as jy plekke moet besoek in daardie deel van Bloemfontein."

Parys, Vrystaat

Schilbach House

"Anytime you just want to relax and eat at the nicest little places, walk around in little shops and hang your love lock at the 100 year old bridge. Take the road to Parys. We had fun there!"

Parys, Vrystaat

La Belle Guesthouse Parys

"Was bietjie teleurgesteld. Min verskeidenheid. "

Clarens, Vrystaat

Linwood Guest Farm

"Beslis die moeite werd."

Kings Hill, Vrystaat

Greensleaves Guest House

"Baie naby aan Harrismith parkrun en dus 'n uitstekende ligging as mens wil oorslaap en die parkrun bywoon."

Parys, Vrystaat

Devondale Guesthouse & Spa

"We loved the quaintness of the town. There is a lot to do and see, more than you can fit in to a weekend. Lots of nice restaurants and of course the antique shops are amazing!"

Clarens, Vrystaat

Linwood Guest Farm

"Clarens is 'n pratige klein dorpie. Dis lekker om net jou voertuig te parkeer en die dorp plat te loop, baie vriendelike mense daar, lekker kos en die oulikste winkels. Daar is definitief 'n ietsie vir almal en dan nog ook die mark op Saterdae, ongelooflik!"

Fouriesburg, Vrystaat

Rustica Accommodation

"Lyk na 'n rustige dorpie waar 'n mens kan uitspan."

Blad
Blad 191 - Wys 5701 tot 5730
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang