Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7951 resensies.
"Cottages @ Moffett is baie sentraal naby Rosepark en Pasteur hospitale. Die Pick 'n Pay Hyper en motorhawe wat so naby geleë is, is ook 'n groot pluspunt."
"Beeldskone omgewing, baie lekker kos en kuier plekkies. Te veel mooi goed om na te kyk en te koop. Mal daaroor."
"Lovely weekend destination, picturesque little town with lots to do and see. "
"Goed gevestigde omgewing met 'n keuse van inkopiesentrums. Rustig en veilig."
"Baie skoon en het verskriklike lekker koffie. Beste eetplek is Clementines."
"Die dorpie is vervalle en nie skoon nie, maar die uitsig is pragtig."
"Ek dink soms Parys bestaan net uit een of twee mooi strate. Die dorp is nie baie skoon nie. Die water ongelukkig ook nie. Maar dit bly nog steeds 'n lekker plek om te besoek. Altyd 'n vriendelike gesig en nog ietsie interessants om te sien. "
"Lieflike dorp met 'n besonderse atmosfeer. Sal 'n besoek aan Clarens enige tyd vir vriende aanbeveel."