Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7951 reviews.

Trompsburg, Free State

Memory Ranch

"Ideal stopover between Cape Town and Johannesburg/Kruger National Park. "

Bethlehem, Free State

Vredelus

"Het Bethlehem vir 'n hofsaak Bethlehem besoek het, en dus nie vir ontspanning nie."

Clarens, Free State

Clarens Main Street The Loft & The Studio

"Clarence is a beautiful place to visit, it's a must-see if you live in South Africa."

Clarens, Free State

Hannic's Retreat

"Herfs in Clarens is so mooi. Ons sal graag Clarens weer besoek in die ander seisoene ook. Heerlike eetplekke en mooiste omgewing."

Senekal, Free State

The Fairway Guesthouse

"Die paaie vanaf Winburg na Senekal asook die pad vanaf Senekal na Ventersburg was in 'n puik toestand."

Bloemfontein, Free State

The Suburban

"Slaggate in die strate!"

Fouriesburg, Free State

Mafube Mountain Retreat

"Nice and close to Clarens and Golden Gate."

Maloti Route, South Africa, Free State

Saxon Park Farm Cottages

"Paaie val letterlik uitmekaar en die dorpe dieselfde, dit is glad nie 'n plesier om na Ficksburg, Fouriesburg of Clocolan te gaan nie. Dit is vuil, geboue val uitmekaar en jy ry deur dongas. Dit is baie hartseer om te sien hoe ver hierdie eens mooie area verval het. Ons sal nie weer terugkeer nie. Die enigste dorp wat wel nog die moeite werd is, bly Clarens."

Bloemfontein, Free State

Een Een Vyf Albrecht

"Dis 'n kompakte, vriendelike stad met alles wat jongmense soek. Die bonus was die skou wat aan was."

Bloemfontein, Free State

Villa Verde Guesthouse

"Bloemfontein se besienswaardighede word nêrens regtig vertoon nie."

Clarens, Free State

Die Kruik

"Baie mooi natuurskoon veral in die nabygeleë nasionale park."

Clarens, Free State

Forest Lane

"Lieflike dorpie met hope restaurante en kuns- en ander winkels."

Clarens, Free State

Red Mountain House

"Best little town in South Africa!"

Clarens, Free State

Die Kruik

"Paaie is in 'n erge swak toestand, geen poging word aangewend om te herstel nie."

Deneysville, Free State

Vaal Delta - Lakeview on Vaal

"Baie vriendelike mense en is op die hande gedra by Fishermans Pub & Grill ('n moet-stop as jy deur Deneysville ry)."

Clarens, Free State

Clarens Valley Lodge

"Clarens is n lekker wegbreek vir 'n naweek/langnaweek, nie te ver van JHB af nie. Die kos by Bocca Di Lupo (Italiaanse restaurant) was ongelooflik lekker, almal het hulle kos klaargemaak! Ons ook baie lekker kos by The Square gehad en daai Peppermint melkskommel sal ek definitief aanbeveel!"

Clarens, Free State

Die Kruik

"Asemrowende omgewing en besienswaardighede. Sommige eetplekke (kooperasie) se kos en veral die drank is buitensporig duur. Parkering 'n groot probleem."

Free State

Fly Fishing Paradise

"Great! By the waters."

Zastron, Free State

Die Dampondok

"Die pad tussen Clarens en Zastron is die slegste pad wat ek nog ooit gery het met al die slaggate. Ons het motors langs die pad gesien met pap wiele a.g.v. slaggate. Sal volgende keer eerder Bloemfontein oor ry. Die dorp (en omliggende drop) se state is ook in 'n baie swak toestand."

Eastern Free State Highlands, Free State

Aandrus BnB

"So jammer dat die pad Sentinel Karpark toe in so 'n haglike toestand is, verder is die berge waarlik 'n ongelooflike belewenis."

Fouriesburg, Free State

Fouriesburg Country Inn

"Pragtige omgewing, vertrou dat die dorpie vinnig reggeruk word."

Parys, Free State

Schilbach House

"Great restaurante. Mooi ligging. Naby Gauteng vir dagbesoek. Hoog aanbeveel."

Fouriesburg, Free State

Goedgeleë

"Daar is regtig baie om te doen en te besoek in en om die dorp, die herfs was besonder mooi en oral is die inwoners vriendelik. Sal graag weer gaan."

Bloemfontein, Free State

Charrie's Corner

"Paaie is vol slaggate en strate is vuil."

Parys, Free State

Aqua View Riverside Guesthouse

"O's Restaurant and Hoi Polloi Restaurant that we visited where pet friendly which was amazing."

Bethlehem, Free State

Hideaway

"Pragtig in herfs."

Clarens, Free State

Die Blou Huis

"Clarens is 'n definitiewe moet. Die paaie in Clarens is nie in 'n baie goeie toestand nie - van die grondpaaie is beter as die teerpaaie. Andersins geen klagtes!"

Page
Page 67 - Showing 1981 to 2010
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers