Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7951 resensies.

Frankfort, Vrystaat

Pecan Grove

"Oulike, vriendelike dorpie."

Bloemfontein, Vrystaat

Lekker Rus

"Bloemfontein is a fantastic place. Places we enjoyed - Chicago, Copper Clover and Longhorn Steakhouse."

Ficksburg, Vrystaat

Die Kersiehuis

"Die dorp het oor die afgelope 20 jaar baie agteruit gegaan. Die paaie is in slegte toestand. Ek voel innig jammer vir pragtige verblyf plekke soos Kersiehuis. Die omgewing rondom die dorp het wêreldklas-uitsigte en visuele attraksie, maar die dorp self is nie 'n kern toeristebestemming."

Clarens, Vrystaat

Odendaal’s Ridge

"Ons het jare terug heerlike hengel gedoen in die omgewing, maar dit is nou meer 'n kuns- (Art) dorp. Indien hengel die rede vir jou besoek is, probeer eerder Dullstroom of Natalse Midlande."

Clarens, Vrystaat

Rooikat Cottage

"Almal daar is baie professioneel met hul besigheidreëls en het warm, welkome harte vir ons as gaste van hul pragtig dorp. "

Clarens, Vrystaat

Forest Lane

"Clarence is 'n heerlike bestemming waar 'n mens meer tyd moet spandeer."

Bloemfontein, Vrystaat

Deane Cottage

"Bloemfontein word genoem die Stad van Rose, maar wanneer jy deur die stad ry dan is die verval en agteruitgang soos met ook ons plattelandse dorpe duidelik sigbaar."

Fouriesburg, Vrystaat

Lesoba Guest Farm

"Fouriesburg is beter, pragtig, natuurskoon en omring deur berge"

Clarens, Vrystaat

Rooiberg View Clarens

"Roads in and around the town are very bad. The Golden Gate Reserve is beautiful. Lots of interesting places and shops within driving distance from Clarens."

Harrismith, Vrystaat

Oppi Hoek

"Baie interessante dorpie met hope geskiedenis en talle ou geboue. Beveel 'n besoek beslis aanbeveel."

Parys, Vrystaat

Speranza

"Clean up the town and fix the roads. Also make it safe and beautiful by the riverside again where the waterpark things were. It will attract more people!"

Clarens, Vrystaat

Views

"Baie mooi, vermy die Oos-Vrystaat se paaie, gebruik snelweë."

Clarens, Vrystaat

Accommodation @ The Spa

"Stunning Hiking/walking routes as well as horse riding."

Clarens, Vrystaat

de Minimalist House

"Very peaceful and relaxed destination."

Clarens, Vrystaat

Berg Cottage

"Pragtige plek! Kan meer doen om speelplek vir kinders te hê."

Clarens, Vrystaat

Views

"Baie rustige omgewing en mooi winkels om te besoek."

Parys, Vrystaat

Le Grand Chateau

"Een van my favourite dorpe."

Welkom, Vrystaat

Abecor Hotel

"Baie verwaarloos, was so 'n pragtige stad jare gelede."

Noordelike Vrystaat, Vrystaat

Rebokkop

"Dit voel of jy in die noorde van die Wildtuin is. Pragtige deel van ons land."

Bethulie, Vrystaat

The Aloes Guest House

"Ou dorp met baie geskiedenis."

Clarens, Vrystaat

V'Kansi Khaya

"Paaie, paaie, paaie. Pragtige natuurskoon en vriendelike mense."

Clocolan, Vrystaat

Makoadi Guesthouse

"Baie sentraal geleë met beste padstalle!"

Parys, Vrystaat

Die Wit Huis ( Paulsen str)

"Lekker eetplekke en baie slaggate!"

Bloemfontein, Vrystaat

Amity Guesthouse

"Paaie is in 'n toestand."

Parys, Vrystaat

Rotary Place

"Lekker kos, opregte vriendelike mense en 'n rustige atmosfeer."

Clarens, Vrystaat

Hopton House

"Pragtige dorp met vriendelike mense."

Parys, Vrystaat

La Belle Guesthouse Parys

"Oor naweke lewe Parys met besoekers van heinde en verre! Atmosfeer soos dié van 'n kunstefees. Groot verskeidenheid eet-en kuierplekke. Vele geleenthede vir snuffel-kyk en koop."

Rosendal, Vrystaat

Erf 1

"You have not lived if you have not experienced a trip to Rosendal."

Blad
Blad 68 - Wys 2011 tot 2040
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang