Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8599 resensies.
Norman C. - 9th February 2018
staying in Knysna, Tuinroete
This is one awesome place, the best holiday I ever had. People in Knysna are so friendly and the service all around is stunning.
Caroline S. - 9th February 2018
staying in Sentraal Mosselbaai, Tuinroete
Naby die middelpunt van Mosselbaai se besienswaardighede.
Herma R. - 9th February 2018
staying in George, Tuinroete
Die gevoel en gasvryheid van 'n klein dorpie alhoewel dit 'n groot plek is.
Ann W. - 9th February 2018
staying in Wildernis, Tuinroete
I would happily relocate, if my family were closer! Crime does not seem to be as huge reality or issue as it is here in the Western Cape farming area of Grabouw.
Theuns V. - 8th February 2018
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Baie om te doen. Beplan jou dag, baie toeriste-aantreklikhede. Maak seker jy besoek die waterval by Rust en Vrede.
Dawie B. - 8th February 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Die lekkerste plek vir rus/ontspan/vakansie. Geen onnodige ryery nie. Als wat jy nodig het is gerieflik naby. Ons is verlief op Hartenbos en De Branders.
Tilla V. - 7th February 2018
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Baie verlief op die plekkie.
Abigail G. - 6th February 2018
staying in Tergniet, Tuinroete
Meer as wat ons verwag het. Was regtig 'n plesier en lekker.
Ingrid M. - 6th February 2018
staying in Groot-Brakrivier, Tuinroete
Pragtige en skoon dorp.
Jeanne K. - 6th February 2018
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
Ek is mal oor Stilbaai. Tot die mate dat ek nou uiteindelik daar in grond belê het. Ek hoop om binnekort van die pragtige plek 'n inwoner te wees.
Anna-marie E. - 6th February 2018
staying in Sedgefield, Tuinroete
Het 'n beter restaurant op die strand verwag.
Marvin S. - 6th February 2018
staying in Gouritsmond, Tuinroete
Nice place to stay if you are a fisherman. It's safe and all your gear is safe as well. Lots of fishing information from the locals.
William B. - 6th February 2018
staying in Santosbaai, Tuinroete
Great plek.
Johann J. - 6th February 2018
staying in Santosbaai, Tuinroete
Sal dit nou gereeld 'n bestemming maak wanneer ons van Pretoria, via George, na Hermanus reis.
Doreen D. - 5th February 2018
staying in Groot-Brakrivier, Tuinroete
Sentraal en alles wat jy nodig het.
Melanie O. - 5th February 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Ons besoek Hartenbos gereeld. Geniet die nuwe pretpark saam met die kinders.
Lindrie P. - 5th February 2018
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Amazing views. Loved every moment.
Hugo P. - 5th February 2018
staying in Tergniet, Tuinroete
Tergniet is baie rustig met strande wat basies oop is, bedoelend dat daar nie baie mense is nie. Dit is perfek vir iemand wat 'n rustige wegbreek wil hê. Die area is baie veilig en die meeste huise het nie eers diefwering nie. Dit is ook baie sentraal en naby Mosselbaai, George, De Dekke en De Vette Mossel.
Riana V. - 5th February 2018
staying in Jongensfontein, Tuinroete
Veilige en rustige kusdorp.
Rita B. - 4th February 2018
staying in Nature's Valley, Tuinroete
Heerlijk om er enkele dagen tussenuit te zijn.
Leonie V. - 4th February 2018
staying in Campher's Drift, Tuinroete
Pragtige tuine, uitsig op berge ongelooflik.
Madeleine N. - 3rd February 2018
staying in George, Tuinroete
Wonderlike plek.
Noleen P. - 2nd February 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Uitstekende plek. Ek sal daarvan hou om in Hartenbos te bly.
Anelle Z. - 2nd February 2018
staying in Krakeelriver, Tuinroete
It depends on what you are looking for. It's a beautiful small town with lots of history.
Cornelia C. - 2nd February 2018
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Bietjie min restaurante om by te eet.
Corinne S. - 1st February 2018
staying in George, Tuinroete
Offers a variety of outdoor activities.
Susan V. - 31st January 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Lekker Afrikaans.
Esmé B. - 31st January 2018
staying in Gouritsmond, Tuinroete
As jy wil wegkom van alles en lief is vir visvang, sal ek Gouritsmond ten sterkste aanbeveel.
Janine K. - 30th January 2018
staying in Heidelberg, Tuinroete
A charming yet to be discovered destination. In a beautiful setting, just off the N2 highway and central to many Garden Route destinations. Take a very interesting historical walk through the town. Clean, peaceful, and friendly people.
Stephan Z. - 30th January 2018
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
The Black Swan Restaurant... baie lekker eetplek en waarde vir jou geld.
Joane V. - 30th January 2018
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Plettenbergbaai is 'n wonderlike vakansiebestemming. 'n Mens voel veilig in en om die dorp, sakebesighede en ook op die strande. Die dorp is skoon en die mense baie vriendelik.
Dirk L. - 30th January 2018
staying in Tuinroete
Suid-Afrika se diamant wat mooi versorg moet word.
Stienie V. - 29th January 2018
staying in Stilbaai-Oos, Tuinroete
Ons kon heerlik draf en fietsry in die oggende sonder te veel verkeer. Heerlik!
James C. - 29th January 2018
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
Puik en voorsien aan alle behoeftes!
Juan D. - 29th January 2018
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Asemrowend mooi.
Peter H. - 29th January 2018
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Gaan daar aftree!
Maryna M. - 29th January 2018
staying in Wildernis, Tuinroete
Paradys op aarde.
John W. - 29th January 2018
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Oudtshoorn is baie warm.
Hettie J. - 29th January 2018
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Pragtige en skoon dorp, vyfster!
Theodore S. - 29th January 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Ek is verstom oor die uiters funksionele en estetiese strandfront wat sedert my laaste besoek, etlike jare gelede, aangebring is.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za