Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9181 resensies.

Mosselbaai, Tuinroete

Riviera Suite 18

"Ek is absoluut versot op Hartenbos en Mosselbaai. Soveel om te doen en te min tyd om alles te beleef. Ons het baie mooi herinneringe gemaak, danksy ons sentrale verblyf en jul uitstekende diens."

Oudtshoorn, Tuinroete

Karoozin Village

"Altyd lekker vir ons om in Oudtshoorn te wees."

Mosselbaai, Tuinroete

37 La Palma Villas

"Julle moet die eetplekkie genaamd Hennie's besoek, kos, fun en als wat jy kan geniet. Mosselbaai is 'n lieflike vakansieplekkie, ons hou al vir die afgelope 7 jaar elke keer daar vakansie."

Knysna, Tuinroete

Shell's Corner Cottage

"Ons gunsteling-vakansiebestemming."

Knysna, Tuinroete

Lakeside self-catering Accommodation

"Knysna doen dit vir my. Pragtige toeristeplek. "

George, Tuinroete

Above Par at Kingswood

"George is amazing. Soveel om te doen en soveel om te sien."

Riversdal, Tuinroete

Meurant

"Draai in by Riversdal vanaf die N2-hoofpad, jy sal verstom staan oor wat jy al die jare gemis het deur verby te ry."

George, Tuinroete

ArendsRus Country Resort

"Great holiday destination. "

George, Tuinroete

57 on Plover

"Die netheid van die dorp, toestand van die paaie en vriendelikheid van elke plek waar ek gekom het, het my geweldig verras."

Mosselbaai, Tuinroete

No. 4 Duke Street

"Wens ons kon langer bly!"

George, Tuinroete

Pollocks Place

"Beautiful scenery, close to beaches and lots to do. "

De Rust, Tuinroete

Meijer's Rust Farm

"Lekker plattelanse dorp om rustig te word. Geen gejaagheid, lieflike mense om tyd mee te geniet. Lekker."

Mosselbaai, Tuinroete

Jollie Patrollie

"Mosselbaai was en is nog altyd een van die beste vakansiebestemmings. Kom al vir die afgelope 50 jaar gereeld na Mosselbaai."

Stilbaai, Tuinroete

Fransie en Doep se Stoep

"'n Lieflike kusdorp met die mooiste strand, lekker staproetes en genoeg geriewe vir 'n lekker lang bly."

Mosselbaai, Tuinroete

Point Village Hotel

"Mossel Bay is a great place to visit."

Mosselbaai, Tuinroete

Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie

"Ons het die zipline gedoen en gaan swem by die Punt."

Mosselbaai, Tuinroete

De Branders Woonstel No 58

"Ek persoonlik hou meer van Hartenbos as Mosselbaai. Pragtige strand, alles is loopafstand van De Branders."

Witsand, Tuinroete

Breede View Holiday Home

"Baie oulike dorpie met vriendelike, behulpsame mense."

Albertinia, Tuinroete

Brakvlei

"Peaceful and quiet little town. "

Oudtshoorn, Tuinroete

88 Baron Van Reede Gastehuis

"Baie om te ervaar en te doen."

Mosselbaai, Tuinroete

La Palma 3

"Mosselbaai is die mooiste vakansiedorp. Hoe kan ons ooit genoeg kry van haar?"

George, Tuinroete

Beach Themed Cottage @ Wernich Landgoed

"George is simlpy the best for ever and always."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Die Ark

"Beautiful place, awesome people. "

Witsand, Tuinroete

Bay View

"Bespreek gerus daar. Dis die moeite werd."

Wildernis, Tuinroete

Strandloper

"Vir toekomsdoeleindes sal ons vakansie in Wilderness beplan."

Mosselbaai, Tuinroete

Sieniesee

"Lekkerste doendinge en restaurante."

Blad
Blad 134 - Wys 3991 tot 4020
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang