Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9181 resensies.

Oudtshoorn, Tuinroete

Kranskloof Country Lodge

"Geweldig uitgebrei sedert laaste besoek."

Mosselbaai, Tuinroete

Vitamiene-See Hartenbos

"Ons gunsteling vakansiedorp die afgelope 30 jaar."

Buffelsbaai, Tuinroete

Buffelsbaai Hoofstrand

"Kom al vir die laaste 17 jaar na Buffelsbaai en elke keer 'n goeie experience,10/10!"

Mosselbaai, Tuinroete

Suidersee Block 2

"Dis ’n lieflike area, strande is skoon, vakansi gangers vriendelik, die restaurante se kos is fantasties en daar is baie om te doen. Nie een oomblik was daar ’n kind verveeld nie en dan Pirate Cocktail Bar het heerlike skemerkelkies."

Mosselbaai, Tuinroete

Alikreukel B24

"My gunstelingplek."

Mosselbaai, Tuinroete

Hartenbos Accommodation

"Pragtige plek en lekker see."

Victoriabaai, Tuinroete

Pier Plesier

"Hierdie is die ideale vakansiebestemming vir elke gesin. Dis nie 'n plek wat mens kan oorvertel nie. Jy moet dit self beleef."

Oudtshoorn, Tuinroete

Argyll B&B

"Ons kom vir seker weer na dieselfde gastehuis en gasvrye dorp."

Mosselbaai, Tuinroete

Sandstone Manor

"'n Lekker vakansiebestemming. Ek het my verkyk aan al die ou geboue daar en die uitsig oor die see was net fantasties."

Stilbaai, Tuinroete

Strandloper

"Pragtige, rustige dorp."

Mosselbaai, Tuinroete

Hartenbos Woonstel

"Mosselbaai sal altyd ons go to place wees. Fantastiese plek daar is baie aktiwiteite en mooi plekke om te sien."

Wildernis, Tuinroete

Pirates Creek Self Catering Chalets

"Heerlike verskeidenheid restaurante."

Mosselbaai, Tuinroete

Withuis

"Mosselbaai bied jou alles as 'n vakansiebestemming."

Mosselbaai, Tuinroete

Pinnacle Bay Guesthouse

"Ek dink dis te besig en te industrieel."

Mosselbaai, Tuinroete

Unit 7 Elgin House

"Baie skoon en netjies. Baie geniet! Lekker sentraal geleë."

Sedgefield, Tuinroete

Kiewietjie Cottages

"Lekkerste plek om vakansie te hou."

Knysna, Tuinroete

The Bright House at Guadeloupe

"Knysna is die dorp waar ek graag my huisie by die see wil hê. Mooi dorp en baie om te doen."

Tuinroete

De Langer Bly

"Daar is net een roete en dit is die Tuinroete. Altyd iets om te sien of te doen en die beste van alles is die pragtige paaie sonder slaggate, skoon en netjiese strate en parke."

Oudtshoorn, Tuinroete

86 on Jubilee

"Dit help baie as mens tyd het om Oudtshoorn en die omliggende dorpies te gaan verken. Ek sal maklik weer besoek aan Oudtshoorn aflê."

Oudtshoorn, Tuinroete

Little Canaan Retreat

"Really nice and friendly place. All kinds of tourist attractions."

Oudtshoorn, Tuinroete

Volgenoeg Self Catering

"Soveel om te doen en om met kinders te doen."

Wildernis, Tuinroete

Dune Side Retreat

"Netjies skoon, binne 'n paar min kan jy by n winkelsentrum wees, restaurante en strand."

Knysna, Tuinroete

Phoenix Lodge and Waterside Accommodation

"Ongelooflike bergfietsry-roetes en baie mooi natuurskoon."

Sedgefield, Tuinroete

The Gull

"Sedgefield is a hidden gem. We will definitely return soon."

Tuinroete

Teniqua Treetops

"So mooi area en soveel om te doen."

Wildernis, Tuinroete

Beach Villa Wilderness

"It’s a gorgeous town."

Stilbaai, Tuinroete

Stilbaai Lofts 11

"Dit is so 'n mooi omgewing en so gerieflik."

Witsand, Tuinroete

Barnacles

"Wanneer jy rus en vrede vir jou siel soek, is Witsand die plek om te wees. Moenie inkopiesentrums of groot winkels verwag nie. Seesand en sonskyn is volop om te geniet."

Blad
Blad 166 - Wys 4951 tot 4980
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang