Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8623 resensies.
Gerald K. - 21st February 2017
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Baie om te doen en sien. Lekkerrrrrrr.
Germaine J. - 21st February 2017
staying in Brenton-on-Sea, Tuinroete
Baie oulike dorpie.
Hilary W. - 21st February 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
The town has really grown in the years since we have last visited and everywhere looked neat.
Jan-hendrik F. - 21st February 2017
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Dis bietjie stil vir die jong mense, maar ons het die stilte geniet.
Anri B. - 21st February 2017
staying in Wildernis, Tuinroete
Wildernis is 'n verpligte ervaring vir oud en jonk!
Ansophie N. - 20th February 2017
staying in Santosbaai, Tuinroete
Oulike area.
Ansophie N. - 20th February 2017
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Soveel om te doen in die area - van 'n wolfreservaat tot n apiewoud. Awesome verby!
Johan B. - 20th February 2017
staying in Gouritsmond, Tuinroete
Very nice holiday destination.
Elmarie V. - 19th February 2017
staying in Sedgefield, Tuinroete
Sedgefield is 'n rustige dorpie met mooi strande, areas en sonsondergange van die strande af. Mense is gaaf en gee baie inligting oor plekkies om te besoek. Sedgefield is sentaal geleë as 'n mens plekke soos George, Mosselbaai, Knysna en Plet wil besoek. Daar is prag strande, eetplekkies, asook berge en damme wat besoek kan word.
Marietjie M. - 19th February 2017
staying in Knysna, Tuinroete
Oulike dorpie, alhoewel hulle pryse oor die algemeen meer op die buitelandse toeriste van toepassing is en nie Suid-Afrikaners wat kuier nie.
Michelle S. - 19th February 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
Ons kom al jare in Hartenbos en hoe die hele strandfront verander het is iets om aan gewoond te raak, maar dit is seker vir veiligheid so verander, maar vir kinders is daar nie meer soveel om te doen soos vroeër nie. 'n Mens word nou gedwing om Diaz toe te ry vir vermaak.
Amanda L. - 18th February 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
Uitstekend.
Andrew S. - 16th February 2017
staying in Reebok, Tuinroete
Die huis is in 'n goeie ligging tussen Mosselbaai en George, asook naby strande. 'n Goeie bestemming om dagroetes van hier af te kan doen.
Reivilo O. - 16th February 2017
staying in Wildernis, Tuinroete
Die Wildernis is nie meer so wild nie, maar dit het beslis sy rustigheid en bekoring behou. Dis 'n kuierplek vir oud en jonk wat die 'stadiger' kant van die lewe verkies.
Linda B. - 16th February 2017
staying in Mosselbaai Gholflandgoed, Tuinroete
Mosselbaai Gholflandgoed is omring deur die berge en oseaan, en is 'n lus vir die oog. Boonop is daar geen perke aan die vriendelikheid van die personeel en inwoners nie!
Cathy W. - 16th February 2017
staying in George, Tuinroete
We love visiting George and will definitely return.
Margaret F. - 16th February 2017
staying in Witsand, Tuinroete
Ongelooflike lekker wegbreek van die stad se gejaag!
Wilma B. - 16th February 2017
staying in Heatherlands, Tuinroete
Pragtige woongebied met die mooiste groen bome!
Petro O. - 16th February 2017
staying in George, Tuinroete
George is 'n stad, maar ook 'n dorp. Dit is netjies en skoon en die paaie raak tog stil. Ek is mal daaroor.
Sanet S. - 15th February 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
Ongelooflike skoon en vriendelike plek.
Gerhardus H. - 15th February 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Baie goed. Het Latana-kaasplaas besoek en hulle het heerlike kaas. Uitstekende gidse by Kango-grotte en ook by Cango Wildlife Range.
Carl M. - 14th February 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
Not to be missed!
Claudette D. - 14th February 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
Normally book in Hartenbos. From there you can travel to do sightseeing.
Claire R. - 14th February 2017
staying in Riversdal, Tuinroete
Baie mooi omgewing.
Elrick B. - 13th February 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
Baie mooi omgewing.
Jurgen S. - 12th February 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
As jy lief is om met hout te braai, bring maar jou eie, anders braai maar met charcoal.
Mandy B. - 12th February 2017
staying in Santosbaai, Tuinroete
Pragtig!
Alta F. - 10th February 2017
staying in Tergniet, Tuinroete
Amazing!
Magda A. - 9th February 2017
staying in Stilbaai, Tuinroete
Wonderlike plek.
Lurinda D. - 9th February 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Heerlik!
Sam . - 9th February 2017
staying in Witsand, Tuinroete
Perhaps working on eliminating water odour would be worth investing.
Liz K. - 9th February 2017
staying in Groot-Brakrivier, Tuinroete
Weereens baie vriendelike mense en 'n skoon strand waar ons was.
Willem S. - 9th February 2017
staying in Knysna, Tuinroete
Waterfront is 'n besoek werd met sy winkeltjies en restaurante.
Melissa V. - 9th February 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Het Wilgewander en die Karoopot baie geniet!
Melanie S. - 9th February 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
Die nuwe verwikkelinge het 'n heel ander effek op Hartenbos.
Willem S. - 9th February 2017
staying in Riversdal, Tuinroete
Vir ons is dit 'n gerieflike stop, op pad Kaapstad toe.
Celine D. - 8th February 2017
staying in Keurboomstrand, Tuinroete
Best beaches seen on the Garden Route!
Susan K. - 8th February 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
Baie vir kinders om te doen. Die ideale vakansieverblyf vir families.
Johan B. - 7th February 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Oudtshoorn is tops!
Alan F. - 6th February 2017
staying in Voorbaai, Tuinroete
Een van die beste in die land.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za