Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9274 resensies.
"Oudtshoorn is Karoo-mooi met vriendelike, landelike mense! Die groot Swartberge in die agtergrond bly maar my liefde en daar is baie plekke om te besoek met kinders!"
"Very friendly place, great place to stay and was my second time there in 2 months, will be back again soon."
"Ek geniet die skoon oop lug. Ek wens ek kon langer kuier en nie net oornag nie. Die dorpie is uiters skoon en netjies."
"Wonderlike omgewing met puik restaurante. Pragtige geskedenis en Cango Grotte was 'n belewenis."
"Yes I really enjoyed the trip from Cape Town to outshoorn through Barridale and will do it again."
"Daar is genoegsame besienswaardighede en vermaak in Mosselbaai. Goeie ligging om ook uit te beweeg na plekke rondom Mosselbaai. Die strate en plekkies in en rondom Mosselbaai is mooi skoon en baie vriendelike mense."
"As mens wil 'n rustige en lekker ervaring hê, sonder om ver te ry na plekke is Plettenberg jou best plek."