Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9274 resensies.
"Ons het al verskeie plekke aangedoen en oorgebly. Die natuur en rustigheid trek ons gedurig terug."
"Witsand was goed vir die siel. Genotvolle bestemming om net weg te breek van die gejaag van elke dag. Baie mooi plek en sal dit vir enige een aanbeveel."
"Definitely a hidden gem. You would have thought that Oudtshoorn would be dry and boring, but if you are a keen hiker or active person and you love the desertlike nature with greenery then Oudtshoorn is the place for you and your family to escape the norm - even though we had WiFi, the signal got lost once in a while and that was good for us - no stress, disturbance and the people are friendly."
"Besienswaardighede nie goed geadverteer, bv. Edenbrouerye. Op Facebook, Google Maps maar geen naamborde Toerisme-inligting weet nie van hulle nie. Dorp baie skoon. "
"Beautiful town with lots of sightseeing opportunities and activities in close proximity."
"No other place like it with breath-taking views of the lagoon on the one side of the mountain and then that stunning view of the ocean on the other side. Priceless!"
"Pragtige en silwerskoon dorpie wat alles bied vir enige vakansieganger. Vriendelike mense wat jou verblyf nog meer genotvol maak."
"Daar is baie omliggende plekke om te besoek. Goeie winkels. Sal weer terugkom aangesien ons kinders nou na George verhuis het."
"Baie sentraal geleë op die Tuinroete. Uitstekende restaurante en besienswaardighede. Pragtige, skoon dorp met die mooiste ou geboue."