Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9274 reviews.
"Mosselbaai is altyd 'n wenner, kan nie wag tot my volgende besoek nie. Naby genoeg aan Swellendam vir 'n vinnige wegbreeknaweek, asook langer vakansies."
"Stay away at the weekend. Beach and surroundings are kept beautifully clean, as well as showers and changing rooms."
"Sedgefield se besigheidssentrum kan dit bekostig om uit te brei of op te gradeer na meer moderne winkels toe. Die Pick n Pay en veral die Spar dra by tot die versekerde goeie standaarde, maar baie van die klein winkeltjies soos die selfoonwinkeltjies gaan onder. Dit doen ’n oneer aan Sedgefield se beeld met hul onprofessionele behandeling van veral vakansie-kliënte se probleme."
"Ons geniet Stilbaai, dit is een van die plekke waarheen ons elke jaar sal teruggaan. Die mense is baie vriendelik."
"The wind can get to you, but the quiet beaches and stunning beauty are magnificent and worth a visit."
"The place is too beautiful. Short stay. We could not do much. We intend on returning in April."
"Witsand is our holiday destination that we have been frequently for the past 14 years."
"Hoekwil is 'n klein dorpie slegs 6 km van Wildernis op die platorand met die ideale klimaat reg deur die jaar. Die landskap is ongelooflik mooi."
"Pragtigste dorp op die Tuinroete. Kan nie regtig vir dorp sterre gee nie, aangesien ons min rondbeweeg het. Ons het net 2 aande daar geslaap maar sal beslis weer wil gaan."
"Verstaan nou waarom dit so 'n gewilde area is. Pragtige dorp met vriendelike mense en so skoon."
"Te veel mooi plekke om te besoek in 7 dae, daarom gaan ons weer boek. Hierdie was die tweede vakansie daar in 5 maande. Daar is beslis nog plekke wat ons daar wil besoek."