Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8623 resensies.
Andre S. - 4th January 2017
staying in George, Tuinroete
Baie mooi, skoon en versorgde dorp! Voorbeeld van hoe dinge kan wees!
Julie K. - 3rd January 2017
staying in Knysna, Tuinroete
Knysna is 'n lekker plek!
Ronel L. - 3rd January 2017
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Pragtige plek en baie om te doen.
Jurgens S. - 3rd January 2017
staying in Nature's Valley, Tuinroete
Mees ontspannende plek op aarde.
Jan H. - 3rd January 2017
staying in Riversdal, Tuinroete
Baie mooi en gerieflik naby Stilbaai, Jongensfontein, ens.
Marilyn B. - 3rd January 2017
staying in Witsand, Tuinroete
Kry karwasplekke, want daar is 'n tekort.
Dorian O. - 3rd January 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Daar is baie om te sien en te doen. Nie baie ver van die see nie en teen 'n billike prys.
Gerda V. - 3rd January 2017
staying in Heatherlands, Tuinroete
Pragtige boomryke omgewing. Rustige buurt. Dit is 'n entjie weg van die winkels en die see.
Willem H. - 3rd January 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Dit is 'n pragtige dorp, baie geskiedenis, baie om te sien. Die natuurskoon in die omgewing is ongelooflik. Baie word gedoen om 'n besoeker of 'n toeris besig te hou. Dit is egter nie heeltemal ons tipe bestemming met betrekking tot al die aktiwiteite wat aangebied word nie: volstruisry, 'quad bikes', te veel om op te noem, maar vir mense wat daarin belangstel word daar baie aangebied en veral met kinders is dit 'n uitstekende bestemming. Die volstruisstoffers is 'n moet om te koop, ek is nou spyt ek het nie meer gekoop nie.
Connie M. - 3rd January 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Baie dinge om te gaan kyk en die mense in al die dorpies was so vriendelik dat jy graag weer vir hulle wil gaan kuier.
Letitia S. - 3rd January 2017
staying in Pinnacle Point, Tuinroete
Definitief 'n moet om die plek en sy uitsig te sien!
Danie K. - 3rd January 2017
staying in George, Tuinroete
Mooiste dorpie in die land!
Susan T. - 3rd January 2017
staying in Wildernis, Tuinroete
Wildernis is enige vakansieganger se droombestemming. Die natuurskoon is ongelooflik mooi en daar is iets om te doen vir elke tipe belangstelling.
Elma C. - 3rd January 2017
staying in Albertinia, Tuinroete
Dit is 'n baie klein dorpie. Kan wel die nodige daar kry as jy iets kort.
Bheula D. - 3rd January 2017
staying in Witsand, Tuinroete
Witsand is asemrowend. Klein dorpie met baie voordele.
Jeanette B. - 3rd January 2017
staying in Knysna SSB, Tuinroete
Dis 'n puik vakansiebestemming.
Wilmari T. - 3rd January 2017
staying in Knysna, Tuinroete
Die verkeersvloei is natuurlik 'n kopseer.
Maryna V. - 3rd January 2017
staying in Witsand, Tuinroete
Witsand is 'n pragtige plek en ek het absoluut my hart daar verloor. Ek beveel dit sterk aan.
Raziah D. - 2nd January 2017
staying in Knysna, Tuinroete
Knysna is ongetwyfeld my gunsteling vakansiebestemming - baie rustig en jy kan regtig daar ontspan.
Ricardo H. - 2nd January 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Oudtshoorn as 'n dorp was 'n wonderlike ervaring. Baie vir toeriste om te sien en doen.
Ronelle M. - 31st December 2016
staying in Wildernis, Tuinroete
Pragtige plek.
Edmond K. - 31st December 2016
staying in Wildernis, Tuinroete
Very beautiful place, the people are very friendly and the beach was excellent.
Hannes M. - 30th December 2016
staying in Wildernis, Tuinroete
Veilig met sekuriteitskameras. Die plek om te bly op die Tuinroete.
Benita G. - 30th December 2016
staying in De Rust, Tuinroete
De Rust is 'n skilderagtige Karoodorpie. Ek beveel dit sterk aan vir enige toeris!
Meshy C. - 30th December 2016
staying in Knysna SSB, Tuinroete
Was great.
Delene L. - 30th December 2016
staying in Brenton-on-Sea, Tuinroete
Ek het al vele vakansies by Brenton-on-Sea gehad en het net mooi herinneringe van hierdie stranddorpie. Dis naby genoeg aan Knysna om inkopies te doen, maar ver genoeg om weg van die gewoel te wees. Die natuurskoon is lieflik en ek was bevoorreg om tydens my mees onlangse vakansie daar twee skole dolfyne te sien. Ek kan hierdie kusdorpie beslis aanbeveel.
Johann V. - 29th December 2016
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Lekker kuierdorp! Skoon en netjies!
Marie R. - 29th December 2016
staying in Hartenbos, Tuinroete
Ideale plek vir toeriste. Lekker vakansiegees.
Daleen V. - 28th December 2016
staying in Groot-Brakrivier, Tuinroete
Pragtige stil dorpie, lieflike strande en gerieflik naby groter sentrums.
Jean Y. - 28th December 2016
staying in De Rust, Tuinroete
Die mooiste poort in die land (Meiringspoort) net om die draai.
Helouise V. - 28th December 2016
staying in George, Tuinroete
George is 'n mooi dorp, geleë in 'n omgewing wat baie vir toeriste bied.
Engela C. - 28th December 2016
staying in Groot-Brakrivier, Tuinroete
Mooi area.
Engela C. - 28th December 2016
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Wonderlike, skoon en netjiese dorp. Oral vriendelik ontvang en die diens was puik. Veral by die Nostalgie Restaurant. Heerlike etes, wonderlike diens en billike pryse.
Lizelle P. - 28th December 2016
staying in George, Tuinroete
Mooi.
Brian D. - 28th December 2016
staying in Wildernis, Tuinroete
Wonderlike rustige deel van die Oos-Kaap. Die weer was fantasties en die omgewing baie mooi. George is net om die draai en so is daar ook baie ander besienswaardighede.
Emile C. - 28th December 2016
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Behalwe vir die monumente in die Queens Mall, sal julle kêrels skouer aan die wiel moet sit met die ander monumente se bewaring.
Dawie V. - 27th December 2016
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Skoon strande wat nie oorweldig is met massas mense nie.
Andre L. - 27th December 2016
staying in George, Tuinroete
Baie lekker in museums rondgeloop en by die kersmark.
Andre L. - 27th December 2016
staying in Knysna SSB, Tuinroete
Baie besig. Dankie vir die verkeersmanne en -dames se behulpsaamheid.
Ian L. - 27th December 2016
staying in Witsand, Tuinroete
Mooi bestemming.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za