Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9274 resensies.
"Ons is mal oor Sedgefield, dit het ’n baie rustige atmosfeer en is vir seker vol versteekte juwele."
"Mooi plek met alles wat jy nodig het en indien hulle nie iets het wat jy soek nie is Mosselbaai en Hartenbos net om die draai."
"Daar is absoluut niks negatief aan Mosselbaai nie. Ons hou al baie lank daar vakansie gehou. Die skoonheid is besonders."
"Ek kon nie baie tyd spandeer in die dorpie self nie, maar die omliggende dele bied vele geleenthede vir die persoon wat bergfiets en stappies in die berge geniet."
"George is the one place I would never leave to go and live in a other country. George has the most friendly people on earth."
"Wonderlike bestemming en uithangplek vir die hele gesin. Omgewing en uitsig pragtige. Het dit regtig geniet."
"Wildernis is 'n pragtige plek. Heerlik restaurante. Die dorp is klein, maar Wildernis het 'n lieflike stapstrand wat vir kilometers aanhou."
"Still Bay is a beautiful holiday town with great restaurants and places to visit. The community is friendly and helpful. We will definitely visit again."
"Buffelsbaai is 'n klein dorpie, as jy 'n plek soek om weg te breek en wil rus is dit die ideale bestemming."
"Baie sentraal met alles wat jou hart kan begeer. Ons kon maklik Knysna of Mosselbaai besoek, waar daar interessante dinge is om te doen en beleef. Restaurante van elke aard is baie naby."
"Ek is van die omgewing. George en die Tuinroete is ’n moet om te besoek vir besoekers. Werklik ’n paradys met onuitputbare besienswaardighede vir alle behoeftes."