Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.

Gouritsmond, Tuinroete

Gouritz Guesthouse

"Veilig en kindervriendelik. Klein dorpie met vriendelike mense. "

Wildernis, Tuinroete

Tranquil Shores

"An absolute gem of an area, underrated and very restful. "

De Bakke, Tuinroete

Nautica 501

"Baie goed geleë by die see."

Knysna, Tuinroete

Brenton Blue

"Een van die beste vakansies ooit. Mooiste plek. Noetzie Kastele en strand is absoluut pragtig. Sal vir seker 'n besoek aanbeveel."

Tuinroete

Sedgefield Huts

"At Christmas time a little crowded. Still a fantastic travel destination with so many different things to do and places to go. Caters for all types."

Sentraal Mosselbaai, Tuinroete

Bay Vista Guesthouse

"Verskriklik mooi, skoon en veilig."

Knysna, Tuinroete

Brenton on Sea Chalet

"Baie beter buite seisoen. "

Reebok, Tuinroete

Julsies Home

"Baie stil, selfs in die spitstyd in Desember."

Boggomsbaai, Tuinroete

@ afdraans

"Boggomsbaai se strand is 'n wyd uitgestrekte strand met rotse wat skadu en interessante rotspoeletjies bied."

Paradys, Tuinroete

Paradise Private

"Sal dit aanbeveel vir enigiemand!"

The Island, Tuinroete

The Reeds

"Plenty of tortoises and the Saturday market is amazing. The lagoon was so quiet and beautiful."

Joubertina, Tuinroete

Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm

"Dis 'n klein dorpie. Almal waai vir jou en nie te sleg met hul pryse nie. "

Stilbaai-Wes, Tuinroete

Stilbaai Lekkebly

"Stilbaai het alle winkels wat jy benodig. Die rivieroewer bied 'n lekker draf/staproete, terwyl jy ook lekker kan staanroei of kajakvaart. Die strande is pragtig skoon en daar is vele staproetes. Stilbaai is ook troeteldiervriendelik."

Wildernis, Tuinroete

Strandloper

"Wildernis is prentjiemooi en voorwaar 'n fantastiese reisbestemming."

Knysna, Tuinroete

Point Lodge

"Hele Tuinroete is pragtig."

Tuinroete

Gourikwa Reserve

"Definitief iets om te beleef en 'n moet vir elke persoon se bucket list. "

Wildernis, Tuinroete

ANEW Resort Wilderness

"Besoek die Map of Africa."

Wildernis, Tuinroete

Rinkink Beach House

"Wildernis is beeldskoon en bied baie buitelug-aktiwiteite. Roei op die Kaaimans- en Touwsrivier is ‘n moet!"

Wilderness Heights, Tuinroete

Kaya Cabhozi at 306 on Heights Road

"Pragtige eetplekkies, naby die see en 'n Kwik Spar vir die nodige kruideniers. Baie mooi."

Oudtshoorn, Tuinroete

The Featherbed - Oudtshoorn

"Such an interesting destination, the whole family’s interests is catered for."

Mosselbaai, Tuinroete

Memory Lane

"Mosselbaai het baie plekke om te besoek."

Oudtshoorn, Tuinroete

De Oude Meul Country Lodge and Restaurant

"Visit 5 Shy Meerkats for a wonderful early morning surprise."

Oudtshoorn, Tuinroete

Blye Uitsig

"Baie om te doen en te verken. Ons het ons 2 dae hier baie geniet."

Blad
Blad 207 - Wys 6181 tot 6210
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang