Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9274 reviews.
"Wildernis is beeldskoon en bied baie buitelug-aktiwiteite. Roei op die Kaaimans- en Touwsrivier is ‘n moet!"
Wilderness Heights, Garden Route
Kaya Cabhozi at 306 on Heights Road"Pragtige eetplekkies, naby die see en 'n Kwik Spar vir die nodige kruideniers. Baie mooi."
"Such an interesting destination, the whole family’s interests is catered for."
"Visit 5 Shy Meerkats for a wonderful early morning surprise."
"Sedgefield is naby genoeg aan Knysna en George as jy wil gaan rondloop, maar ver genoeg dat jy nie vasgevang word in die toerismegolf wat die area tref nie. "
"Ons gaan al baie jare na George- en Mosselbaai-omgewing vir vakansie. Dis werklik puik ingerig om vakansie toename te behartig en goeie diens konstant deur die jaar te bied."
"Beslis 'n besoek werd. Daardie strand, en die rustigheid is werklik iets om te beleef."
"Vleesbaai was onverwags - ons sal definitief in die toekoms weer daar gaan vakansie hou."
"It's a busy holiday seaside village with very friendly people. Everything is close by. "