Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9274 reviews.
"I love Sedgefield, I stay in the town every year on vacation. It's peaceful, safe, beautiful beaches and amazing restaurants."
"Plettenbergbaai het 'n besonderse bekoring. Keurboomstrand, wat deel is van die Plettenbergbaai-omgewing is beslis 'n besoek werd, veral die Enrico-restaurant! "
"Hartenbos is definitief die plek om te wees oor Desember veral as jy tieners het! Baie besig maar nog steeds goed georganiseerd en die mense is baie vriendelik."
"Een van die beste vakansies ooit. Mooiste plek. Noetzie Kastele en strand is absoluut pragtig. Sal vir seker 'n besoek aanbeveel."
"At Christmas time a little crowded. Still a fantastic travel destination with so many different things to do and places to go. Caters for all types."
"Plenty of tortoises and the Saturday market is amazing. The lagoon was so quiet and beautiful."
"Dis 'n klein dorpie. Almal waai vir jou en nie te sleg met hul pryse nie. "
"Stilbaai het alle winkels wat jy benodig. Die rivieroewer bied 'n lekker draf/staproete, terwyl jy ook lekker kan staanroei of kajakvaart. Die strande is pragtig skoon en daar is vele staproetes. Stilbaai is ook troeteldiervriendelik."