Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9181 resensies.

Hartenbos, Tuinroete

Suidersee, Hartenbos

"Dis 'n pragtige plek."

Voorbaai, Tuinroete

Estoril Villa 72

"Beautiful location. "

Glentana, Tuinroete

180degrees @ Outeniqua

"Baie lekker strand en restaurant."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Kontrei BB

"Die Transkaroo Restaurant is wonderlik - diens en kos uit die boonste rakke. "

Riversdal, Tuinroete

De Doornkraal Vinotel

"Baie om te sien waarvan niemand weet nie."

Heroldsbaai, Tuinroete

Oupa se Pitte Top Unit

"Pragtige dorpie iewers tussen die besige George en Hartenbos."

Tuinroete

Rainforest Ridge Eco-Lodge

"Het iemand vir my 'n werk daar reeds gepak? Wat 'n asemrowende plek, so baie om te doen en die see en pragtige wandelpaaie is alles gratis!"

Voorbaai, Tuinroete

Dias Vakansieverblyf

"Fantastiese toeristebestemming, soos ek alreeds genoem het, dis net 'n klipgooi strand toe en dis naby als wat jy nodig het vir 'n wegbreek. "

Denvar Park, Tuinroete

Uniqua View Selfsorg

"Baie rustig en netjies."

Riversdal, Tuinroete

Meurant

"Quiet, but beautiful."

Heatherlands, Tuinroete

Rozenhof Gaste Eenhede

"Pragtige uitsig teen die berg en uitstekende restaurante, veral Deacon Bistro sal ek sterk aanbeveel."

Linkside, Tuinroete

Aloe @ the Sea

"Baie sentraal en maklik om vanaf Linkside by alles uit te kom."

Wildernis, Tuinroete

At Rest

"Wilderness offers beautiful beach, hikes and walks, activities for children, adventure sport (MTB, paragliding, surfing, kayaking, trail running, etc), markets, restaurants, all in close proximity."

Blanco, Tuinroete

Alpine Inn

"Did not see much of Blanco itself but we did notice how clean the suburb is. The local Spar had everything we needed."

Witsand, Tuinroete

Seehuisie

"Lieflik weggesteek, en nie oorontwikkel of sonder persoonlikheid nie. Lieflike dorpie!"

Hartenbos, Tuinroete

Kango 25

"Regte plek vir 'n familiewegbreek."

George, Tuinroete

Lientjies Overnight

"Dit is sentraal geleë en voldoende aktiwiteite asook eetplekke."

Bodorp, Tuinroete

42 On Adderley

"Baie rustige area."

Heatherlands, Tuinroete

Edennook

"Baie veilig en 'n rustige area."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Keurbooms Getaway Studio

"Ons was jare gelede op Plettenbergbaai en was aangenaam verras met alles wat ons daar aangetref het. Dorp en omgewing is ongelooflik skoon, gasvry en veilig en ons het elke oomblik geniet. Weer was nie baie geskik vir swem gedurende ons verblyf nie, maar daar was meer as genoeg om te doen en te geniet."

Hartenbos, Tuinroete

Seaview Lodge

"Baie rustige dorp."

George, Tuinroete

Willow Cottage

"Vir ons wat van die Karoo af kom is dit die naaste groot hospitaal. Ook baie gerieflik vir inkopies."

De Rust, Tuinroete

The Travelling Tortoise Retreat

"Vriendelike dorpsmense. Heerlike koffiewinkels en winkels het als wat jy mag nodig kry."

Matjiesrivier, Tuinroete

Swartberg Backpackers

"Moenie jou kamera vergeet nie!"

Island View, Tuinroete

24B Kruger

"Aangename ervaring. Pad is net erg steil."

Blad
Blad 207 - Wys 6181 tot 6210
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang