Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.
"Uitstekende gashere. Baie dankie, Francois en Ellie vir julle gasvryheid en vriendelikheid."
"Jongensfontein is 'n versteekte juweel. Die Drie Pikke Wyne op die klein dorpie het als wat jy nodig het, as jy iets benodig, van n goeie maaltyd tot 'n yskoue ietsie. En vir klein span, lekker draai roomyse. Die Dorp is veilig vir oud en jonk en mense is baie vriendelik, definitief 'n versteekte juweel. "
"The are a few street names with Gordon in their names in close proximity to each other. This is rather confusing when trying to locate the cottage."
"Het iemand vir my 'n werk daar reeds gepak? Wat 'n asemrowende plek, so baie om te doen en die see en pragtige wandelpaaie is alles gratis!"
"Fantastiese toeristebestemming, soos ek alreeds genoem het, dis net 'n klipgooi strand toe en dis naby als wat jy nodig het vir 'n wegbreek. "
"Pragtige uitsig teen die berg en uitstekende restaurante, veral Deacon Bistro sal ek sterk aanbeveel."
"Wilderness offers beautiful beach, hikes and walks, activities for children, adventure sport (MTB, paragliding, surfing, kayaking, trail running, etc), markets, restaurants, all in close proximity."
"Did not see much of Blanco itself but we did notice how clean the suburb is. The local Spar had everything we needed."