Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 15868 resensies.

Knysna, Tuinroete

Feel @ home

"100% toerisme-vriendelik."

Tuinroete

Sedgefield Huts

"So beautiful! Highly recommend."

Oudtshoorn, Tuinroete

Cango Accommodation Units

"Sal graag weer gaan om hierdie keur die Congogrotte te besoek. Die kinders het dit besonders geniet!"

Knysna, Tuinroete

Point Lodge

"Friendly town. We enjoyed our stay in Knysna."

Sedgefield, Tuinroete

Deja Vu Cottage

"Pragtige dorpie en alles is daar wat nodig is vir vakansie!"

Knysna, Tuinroete

Under Milkwood Chalets

"Beautiful place with lots of outdoor activities."

Knysna, Tuinroete

Goose Cottage

"Baie om te doen."

Mosselbaai, Tuinroete

Alikreukel b29

"Lieflike dorp om vakansie te hou. Skoon en uiters netjies."

Mosselbaai, Tuinroete

Suidersee Block 2

"Mossel Bay is amazing, and if you haven't been to Mossel Bay and Hartenbos yet you have no idea what you are missing."

Mosselbaai, Tuinroete

La Palma 3

"Dit was weer wonderlik om in Mosselbaai te wees na amper 2 jaar gelede."

Mosselbaai, Tuinroete

Santos 40

"Clean and safe."

Stilbaai, Tuinroete

19 Uitsigs Street

"Rustig. Interessant. Skoon. Vriendelike mense."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Chic Bell Rock

"Plettenbergbaai is 'n pragtige dorp. Elke tweede jaar is dit ons as huisgesin se bestemming. Ek beveel altyd my kollegas aan om te gaan. Hier is soveel aktiwiteite."

Tuinroete

Eagle's Nest

"Enige siel moet moeite doen om dit 'n wandelroete te maak. Verkenning en natuurskoon is perfek om 'n hart rustigheid te bring."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Seagull View Cottages

"Perfekte bestemming vir 'n vakansie met kinders."

De Rust, Tuinroete

Kabbelrus

"Pragtige, skoon dorp met ou geboue en mense is vriendelik. "

Mosselbaai, Tuinroete

Flowerbox Selfsorg

"Wil graag meer besoek. Baie skoon dorp, heerlike strande."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

KasaPlanka

"Groot-Brakrivier is such a beautiful place and the locals are so friendly! I just loved the place so much!"

Knysna, Tuinroete

Salt River Lodge

"Altyd 'n besige plek."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Jolly Jenny's Hidden Gem

"Great place for a family vacation."

Oudtshoorn, Tuinroete

Dean's Den

"Awesome plek. Ons was sommer by 'n paar plekke ook gewees: wildtuin, waterval ens. en dit was baie lekker. "

Nature's Valley, Tuinroete

The Wood B&B

"Beautiful! Great for hiking, walking, fishing, picnicking, kayaking, bird watching and enjoying the great outdoors."

Sedgefield, Tuinroete

Island Cottage

"Very nice stop over from CT to PE."

George, Tuinroete

Herolds Bay Heights

"Ook 'n lekker plek."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Santini Lace Self-Catering

"Ons was in level 4 lockdown daar. Kry gemeenskap jammer."

Mosselbaai, Tuinroete

Kango 25

"Mosselbaai sal altyd na aan my wees. Dis my hartsplek."

Sedgefield, Tuinroete

Deja Vu Cottage

"Daar is nie baie toerisme-aantreklikhede nie."

Blad
Blad 210 - Wys 6271 tot 6300
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem