Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9181 reviews.
"Die area is heerlik en pragtig en vir seker elke sekonde werd. Die weer het wel nie elke dag so mooi saam gespeel nie, maar dit was steeds heerlik. Baie beïndruk met die skoon en pragtige natuur. Wens so dat daardie sienswyse reg oor die land sal plaasvind."
"Picturesque, lots to do for all ages with many farm stalls. Beautiful beaches. "
"Dit is 'n wonderlike plek om na toe te gaan as die weer lekker is. Daar is baie aktiwiteit om te doen in die natuur. "
"Desember vakansies is parkering in Heroldsbaai 'n groot probleem, maar die ligging is fantasties en maak op daarvoor."
"Hartenbos is seker een van die skoonste dorpies wat ek in 'n baie lang tyd gesien het. Alle persone, ongeag waar jy iets koop, bestel is baie vriendelik en help graag. Die lekkerste van alles hier praat ons nog Afrikaans."
"Hartenbos is ons go-to plek vir vakansiegangers en geskik vir enige familievakansie. "
"Baie lekker plek, veilig, lekker lagoon, baie om te doen, winkels goed besig, baie van die ouer geslag bly op Stilbaai."
"Most beautiful part of SA and lots to do and experience. Animal and bird life amazing. I recommend Birds of Eden, Jukani, Monkeyland and Natures Valley as a must see."
"Oudtshoorn is 'n pragtige toeristebestemming met vriendelike innemende inwoners. "
"Ons het ten minste die beste eetplek en vriendelike plekkie, naamlik Pure Craft Food. Verder nie baie tyd gehad om rond te kyk nie, meer 'n stop over vir Karoo to Coast."