Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9181 resensies.

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Oudtshoorn het baie meer aktiwiteite as wat ek verwag het! "

Oudtshoorn, Tuinroete

Oppi Dam

"Die plek met baie aktiwiteite."

Mosselbaai, Tuinroete

Beach House on 18P Repens

"Pragtig plek, pragtig mensies. Die vriendelikheid van self."

Mosselbaai, Tuinroete

Altelekker by die See

"Die area is heerlik en pragtig en vir seker elke sekonde werd. Die weer het wel nie elke dag so mooi saam gespeel nie, maar dit was steeds heerlik. Baie beïndruk met die skoon en pragtige natuur. Wens so dat daardie sienswyse reg oor die land sal plaasvind."

George Suid, Tuinroete

Rustverseker

"Dis 'n baie rustige omgewing."

Tuinroete

The Studio @ Mount View Lodge

"Picturesque, lots to do for all ages with many farm stalls. Beautiful beaches. "

Joubertina, Tuinroete

Mount Africa

"Die omgewing is pragtig en 'n moet om ons mooi land te leer ken! "

Knysna, Tuinroete

110 Bay View

"Onvergeetlike natuurskoon."

Tergniet, Tuinroete

See en Berg Rusplek

"Die area is so mooi en 'n moet vir iemand wat nog nooit daar was nie!"

Voorbaai, Tuinroete

Sea Cottage 63

"Heerlike, veilige bestemming. Veilige strande, naby pretparke en winkelsentrums. "

Wildernis, Tuinroete

Fairy Knowe Hotel

"Dit is 'n wonderlike plek om na toe te gaan as die weer lekker is. Daar is baie aktiwiteit om te doen in die natuur. "

Heroldsbaai, Tuinroete

Dut Hut

"Desember vakansies is parkering in Heroldsbaai 'n groot probleem, maar die ligging is fantasties en maak op daarvoor."

Stilbaai-Oos, Tuinroete

Sitterus

"Stunning plek om vakansie te hou!"

Hartenbos, Tuinroete

Hartenbos Landgoed 44

"Hartenbos is seker een van die skoonste dorpies wat ek in 'n baie lang tyd gesien het. Alle persone, ongeag waar jy iets koop, bestel is baie vriendelik en help graag. Die lekkerste van alles hier praat ons nog Afrikaans."

Oudtshoorn, Tuinroete

Langenhoven B&B

"Oudtshoorn is very fun!"

Hartenbos, Tuinroete

De Branders Nr 48

"Hartenbos is ons go-to plek vir vakansiegangers en geskik vir enige familievakansie. "

Witsand, Tuinroete

Cozy Cottage

"Baie rustige, skoon dorp met vriendelike inwoners. Sien julle weer volgende jaar."

Stilbaai-Wes, Tuinroete

See-Struis

"Baie lekker plek, veilig, lekker lagoon, baie om te doen, winkels goed besig, baie van die ouer geslag bly op Stilbaai."

Die Crags, Tuinroete

Sweetwater Farm

"Most beautiful part of SA and lots to do and experience. Animal and bird life amazing. I recommend Birds of Eden, Jukani, Monkeyland and Natures Valley as a must see."

Oudtshoorn, Tuinroete

Van Biljon Cottage

"Oudtshoorn is 'n pragtige toeristebestemming met vriendelike innemende inwoners. "

George, Tuinroete

Oakhurst Hotel

"Ons het ten minste die beste eetplek en vriendelike plekkie, naamlik Pure Craft Food. Verder nie baie tyd gehad om rond te kyk nie, meer 'n stop over vir Karoo to Coast."

Rexford, Tuinroete

Crescent Cottage

"Goeie diens. Altyd gereed om flink te help. "

Hartenbos, Tuinroete

Vitamiene-See Hartenbos

"Die mense was oral baie vriendelik."

Blad
Blad 211 - Wys 6301 tot 6330
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang