Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9271 reviews.
"Vriendelike omgewing. Die mooiste kerk wat ek al in 'n lang tyd gesien het. Moet dit gaan kyk."
"Elke dag was daar iets besonders wat ons kon doen. Beslis die moeite werd om daar te gaan draai."
"Die Tuinroete is lieflik, maar ons is onderwysers en daarom is ons vakansietye ongelukkig in die hoogseisoen wat maak dat die plekke oorvol is. Ons kon byvoorbeeld op Woensdag 19 Desember nie plek kry by Haroldsbaai nie. Victoriabaai sien ons egter nie weer nie, weens te veel rondlopers op die strand wat vir seker nie kom swem het nie. Buffelsbaai was pragtig."
"Baie vriendelike mense daar rond, van die petroljoggies tot die laundry mense! Skoon omgewing ook!"
"This area on on the Garden Route is exceptionally family friendly and less commercial than Knysna and Plettenberg Bay."
"Dit is meer 'n plek vir doendinge. Ons is mal oor die Waterpark."
Great Brak River, Garden Route
Die Fijnbos"Dit was heerlik stil met 'n heerlike vakansie-atmosfeer. Nie die oorvol strande, bv. Hartenbos nie."
"Witsand is 'n lekker vakansiebestemming en nie so vertrapping van mense soos ander populêre vakansiebestemmings in die Wes-Kaap nie. Vir seker die volgende keuse vir vakansie."
"Baie mooi, skoon dorp, wat baie dienste vir toeriste lewer. Baie om te sien en doen. Het lekker gekuier daar."