Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9195 resensies.
"Lekker vakansiegees gedurende feestyd. Sal definitief weer in Mosselbaai gaan vakansie hou."
"Die perfekte ligging met baie aktiwiteite om te doen. Geniet die mooi skoonheid van ons land."
"Pragtig. Skoon. Alles in werking oral. Ons hou egter van rustigheid dus het die besige Desembermaand vir ons gewys ons moet 'n ander tyd van die jaar gaan. Alles oorvol."
"Skoonste, lekkerste stad. Almal vriendelik - van die karwagte tot die kassiere en die polisie wat die strande veilig gehou het."
"Polisiëring is aktief. Geen ongewenste persone wat in die area rondwaal."
"Ek was al verskeie kere in Knysna, maar verkies dit buite seisoentyd. Lieflike dorp, maar baie besig oor die Kers- en Nuwejaarperiode."