Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.

Knysna, Tuinroete

Rubert's Boathouse

"Knysna is vreeslik besig en baie duurder om by uit te eet oor Desember, maar Brenton-on-Sea wat reg langsaan is, bly amazing. Mooiste strande, heerlike weer en so stil en rustig. Een van my gunstelling plekke op aarde."

Mosselbaai, Tuinroete

Nautica 505

"Ons het Mosselbaai geniet. Die stande was baie lekker en skoon gewees. Daar is baie besienswaardighede in en om Mosselbaai."

George, Tuinroete

Pollocks Place

"Within driving distance of other nice travel destinations like Knysna, Sedgefield and Mossel Bay."

George, Tuinroete

Joan Selfsorg Eenheid

"Dis maar die plek waar ek graag sal wil na toe verhuis. My hart lê daar."

Mosselbaai, Tuinroete

Erika27

"It's well placed if you want to see the Garden Route."

Knysna, Tuinroete

50 Circular Drive

"Besig, maar uitstekende en vriendelike diens by elke besigheid en restaurant. Baie om te doen en geniet."

Wildernis, Tuinroete

Mes Amis Beach Guest House

"Wonderlike natuurskoon en uitsig."

Tuinroete

Micasa Sucasa

"Always a getaway with the most beautiful views and stunning places to discover."

George, Tuinroete

56 on Witfontein Self-catering Accommodation

"Besonderse vakansiebestemming. Netjies, pragtige natuurskoon, vriendelike mense, en baie om te sien en te beleef."

George, Tuinroete

Highlands Lodge Mountain Retreat

"Doen beslis sy naam, Tuinroete, gestand."

Riversdal, Tuinroete

Rusticana Guest House

"Pragtige dorp met baie geskiedenis. Baie sentraal geleë. Sal definitief weer daarnatoe terugkeer."

George, Tuinroete

Amasun B&B

"Sal maklik kan verhuis na George. Pragtig. Vriendelik."

Tuinroete

Sea View at Reebok

"Baie besienswaardighede. 'n Propvol vakansie."

Wildernis, Tuinroete

ANEW Resort Wilderness

"There's no Halaal eateries. We had to drive to George every day to get something to eat."

De Rust, Tuinroete

House Martin Lodge and Self Catering

"Ons sal enige tyd weer daar gaan kuier. So lekker."

Mosselbaai, Tuinroete

The Point Hotel

"Would visit Mossel Bay area again."

Tuinroete

Windhoek Guest Farm

"The 4 hours to your destination goes by so quickly."

Mosselbaai, Tuinroete

21 De Valle

"Baie lekker plek om vakansie te hou, selfs al is die weer nie goed nie, is daar steeds baie te doen. Daar is altyd 'n heerlike vakansie-atmosfeer en die dorp self is pragtig met honderde besienswaardighedes en meer as genoeg dinge om die kinders mee besig te hou. Ons het veilig gevoel en almal is baie vriendelik."

Tuinroete

Kleinerivier Cottages

"Enige reisiger se droombestemming."

Sedgefield, Tuinroete

Village Mews 8

"Rustige, klein vriendelike dorpie. Min vir 'n gesin om te doen."

Tuinroete

Gouritz Valley

"Tuinroete is 'n pragtige bestemming met die mooiste en skoonste strande."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Keurbooms River Lodge

"Mooi natuurskoon om jou en rustige atmosfeer."

Mosselbaai, Tuinroete

The Point Hotel

"Lekker vakansiebestemming."

Knysna, Tuinroete

Woodlands Self-Catering

"Knysna is bietjie besig, verkies Wildernis."

Sedgefield, Tuinroete

Lagoon Side Cottage

"Rustige, klein dorpie maklik om die winkels te kry."

Blad
Blad 46 - Wys 1351 tot 1380
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang