Verified Reviews

Gauteng

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng

Rated 4.2 out of 5 based on 3077 reviews.

Johannesburg, Gauteng

6 on Acacia Guesthouse

"Nie groot op Johannesburg self nie."

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Happy Valley

"Perfekte gebied om te kamp as jy nie ingestel is op aktiwiteite wat aangebied word nie."

Pretoria, Gauteng

Inani Hotels - Morning Star

"A year ago when I visited Pretoria, it was very dirty but this time around its very clean."

Pretoria, Gauteng

Little Umhlanga

"Ons hou baie van Pretoria en trek ook eersdaags soontoe."

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Kohandè Glamping

"The bushveld in the area is beautiful."

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Mahala View Lodge

"Mense is vriendelik en ons het naweek lekker gerus."

Pretoria, Gauteng

Die Plaashuis

"Baie inkopieplekke, eetplekke 'n groot verskeidenheid. Baie verblyf naby hospitale."

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Roratau Tented Bush Camp

"Pragtige omgewing en bosveld."

Pretoria, Gauteng

Chapter One Overnight Cottage

"Verkeer in spitstyd erg en veral die taxi's om die Kolonade respekteer nie altyd die padreëls nie."

Pretoria East, Gauteng

Menlo View Guest Rooms

"Baie sentrale ligging. Veilig en netjies."

Benoni, Gauteng

Africa Paradise OR Tambo Boutique Hotel

"As jy Benoni nie ken nie is dit baie maklik om vandaar na OR Tambo asook ander lughawens of stasies te reis en hulle bied vervoer teen 'n geringe koste aan. Selfs Boksburg is baie sentraal geleë. Daar is ook verskeie besienswaardighede in die omgewing beskikbaar veral as jy 'n besigheidsman of -vrou is dan kan jy omtrent net oorkant die pad stap en 'n potjie gholf gaan geniet."

Pretoria, Gauteng

Waterhouse in Waterkloof Ridge

"Baie rustig, baie om te doen veral by die monument, Pretoria was nog altyd vir my mooi."

Gauteng

Goosebay Canyon

"I'm from Gauteng so I can fully recommend for people travelling from other provinces."

Gauteng

117 on Oak

"Ons woon in Gauteng en verkies Mpumalanga en Limpopo as bestemming. Hierdie was 'n fonds en ons sal vir seker spesifiek na Cullinan terugkeer."

Gauteng

De Kleine Serengeti Game Lodge

"Dinokeng kan gerus plan maak om die reservaat meer diere-aantreklik te maak."

Gauteng

Sunset Bush Camp

"Dinokeng is amazing."

Gauteng

Mooiplasie Bush Camp

"Daar is baie om te doen op ons voorstoep!"

Pretoria, Gauteng

Unionview Guest house

"Sal enige tyd in Pretoria kom bly."

Gauteng

Happy Valley

"Ons bly in Gauteng en waardeer nie ons eie agtererf nie. Was dit nie vir die grendeltyd nie, sou ons nooit in Gauteng vakansie gehou het nie! Dinokeng het baie potensiaal om in 'n interessante toeristebestemming te ontwikkel."

Pretoria, Gauteng

The Rasmus

"Nie toeriste-vriendelik nie."

Randburg, Gauteng

Carus Gardens

"Old town, with flair."

Pretoria, Gauteng

Guesthouse @ 31 Murray

"Die stad met die meeste bome! "

Pretoria East, Gauteng

485 on Teresa

"Afhangend waar jy wil wees en wat jy wil doen, kan ons Pretoria-Oos aanbeveel as toeristebestemming. "

Gauteng

Nullarbor Cottages

"Some many hidden gems and you don't have to go far to be completely out of the city. It's just lovely for hikes or quiet weekends in nature."

Centurion, Gauteng

Das Kleine Wunder B&B

"Centurion is meer 'n sakedistrik. Ek sal dit nie as sulks besoek vir ontspanning nie. "

Gauteng

Tshikwalo Lodge

"Baie botaniese en ander natuurplekke maak dit 'n paradys vir die voël- en natuurliefhebbers. Net geen wynplase nie. "

Johannesburg, Gauteng

Attaché Guest Lodge & Spa

"Johannesburg het soveel diversiteit - dis 'n uitstekende plek om te verken!"

Randburg, Gauteng

Apartment at 34 Columbine

"Randburg is not a holiday destination, but a place to for business and family visits."

Gauteng

Thala Thala

"Gauteng het veel meer om te bied as wat die verwagting is."

Page
Page 50 - Showing 1471 to 1500
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers