Verified Reviews

Gauteng

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng

Rated 4.2 out of 5 based on 3060 reviews.

Dinokeng, Gauteng

OuKlip Game Lodge

"Definitief die moeite werd en pragtige wêreld."

Vereeniging, Gauteng

Klip River Country Estate

"My tuisdorp, so nee dit is mooi hier by ons!"

West Rand, Gauteng

Aalwyn Akkommodasie

"Die Wesrand bied steeds baie om te sien, maar jy sal nie sommer daar oorbly vir lank, miskien 'n nag of twee, maar dit beteken nie dat mense uitgebuit moet word nie. 1 swak gradering en mense is skepties."

Dinokeng, Gauteng

Beka Idube

"Sal altyd soontoe gaan, dis so naby."

Kameeldrift East, Gauteng

BietjiePlaas

"Naby ander aktiwiteitsplekke. Net die Molotopad het baie onbeskofde bestuurders."

Menlo Park, Gauteng

The Elegant Lodge

"Deurmekaar en te groot. Parkering is dubbelsinnig gemerk en jy verdwaal bitter maklik!"

Lyttelton Manor, Gauteng

Die Eend

"Rustige en stil omgewing, voel nie of mens in die stad is nie."

Pretoria East, Gauteng

Menlyn Apartments

"Wonderlike area om te besoek."

Dinokeng, Gauteng

Cullinan Diamond Lodge

"Beplan om binnekort daar 'n draai te gaan maak."

Bedfordview, Gauteng

125 On Van Buuren

"It was a good experience."

Centurion, Gauteng

Leopardsong Manor

"Voel veilig in area, baie netjies in strate."

Moreletapark, Gauteng

513 on Mulberry

"Baie gunstig vir besoekers aan die hospitaal."

Dinokeng, Gauteng

Cullinan Premier Hotel

"Ideale wegbreek vir dag of naweek."

Fourways, Gauteng

Flamink Place

"Baie veilige area."

Heidelberg, Gauteng

Ibis Nest

"Die doel was om naby Karan Beef te wees vir Jhb2C."

Donkerhoek, Gauteng

B&B Bydieboschies

"Baie plekke om te sien en te doen in die omgewing."

Dinokeng, Gauteng

Halfway There Game Lodge

"Ry en gaan kyk die bos, dis baie mooi en die diere is hier by die motor. Volg die kaart en jy kan baie stop plekke kry vir 'n koue drinkding."

Waterkloof, Gauteng

Vintage on Main

"Pragtige gebied wat landelik is midde in die stad!"

Centurion, Gauteng

Inyameko BnB

"Ons was na ‘n vertoning van Riana Nel by die Centurion Teater. Dit baie geniet. "

Lyttelton Manor, Gauteng

Die Eend

"Naby aan restaurante, shopping malls en take aways."

Hekpoort, Gauteng

Magalies Mountain View Cottage

"Naby eetplekke soos Die Ou Pastorie en Black Horse is ‘n moet."

Jukskei Park, Gauteng

Villa Schreiner

"Jukskei is close to Fourways bustle with the big advantage that this suburb is quiet and peaceful."

Dinokeng, Gauteng

Marulani Bush Lodge

"Dinokeng het baie ontwikkelingsmoontlikhede. Dis 'n riem onder die hart om te weet daar is steeds mense wat die natuur wil bewaar. Dis net jammer van die openbare pad wat deurgaans verkeer deurlaat."

Erasmuskloof, Gauteng

Cosy Cottage

"Pragtige omgewing bo teen die berg, wonderlike uitsig en baie veilig."

Paulshof, Gauteng

The Pepper Tree B&B

"If you need a quiet, friendly getaway, it is an ideal place to go."

Page
Page 79 - Showing 2341 to 2370
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers