Geverifieerde Resensie

Gauteng

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3060 resensies.

Garsfontein, Gauteng

730 On Sher

"Chilled, clean and most importantly safe."

Queenswood, Gauteng

Queensrest

"Sentraal geleë vir besigheid."

Parkhurst, Gauteng

Little Forest Guest House

"Min plekke om te eet waarby kinders kan speel. "

Fourways, Gauteng

Serendipity Cottage

"Safe, secure and beautiful. "

Lynnwood Ridge, Gauteng

Maribelle's Bed & Breakfast

"Sentraal geleë naby 'n aantal inkopiesentrums."

Waterkloof Glen, Gauteng

The Aviary

"Fantastiese ligging in Pretoria. My GPS was net bietjie deurmekaar om by die korrekte hek van die veiligheidsarea in te gaan, maar die groot aanwysings maak dat mens maklik jou bestemming bereik. Dis werklik naby Menlyn en die hoofweg."

Dinokeng, Gauteng

Isilwane Bush Camp

"Naby bosveld naweek wegbreek!"

Magaliesburg, Gauteng

Nullarbor Cottages

"Vir ons kort wegbreke gaan ons altyd Magaliesburg toe."

Centurion, Gauteng

Inyameko BnB

"Die verblyf is lekker naby aan Forest Hill City waar ons tot laat aand ge-ysskaats het."

Dinokeng, Gauteng

Katekile Escapes - No 39 Hunters Pride

"Lekker naby die stad. Wilsritte se pryse verskil vanaf R180 pp tot R300 pp. Bespreek vroegtydig."

Rietfontein, Gauteng

Vivian's Cottage

"Lovely quiet area with everything close by."

Theresa Park, Gauteng

Protea Huis

"Rustig en veilig. Dankie Protea Huis."

The Reeds, Gauteng

Bedford Manor

"The Reeds is maar 'n woonbuurt met winkels naby: Spar, Romans Pizza ens."

Gauteng

Ezemvelo Nature Reserve

"Gauteng has some really nice places to explore!"

Dinokeng, Gauteng

Marulani Bush Lodge

"Lekker vinnige wegbreek na-aan die stad."

Die Wilgers, Gauteng

Wilgers Guest House

"It is beautiful and very near to the hospital."

Rietfontein, Gauteng

Ciara Guesthouse

"My waarneming is dat Rietfontein 'n ou deel van Pretoria is, teenoor byvoorbeeld Montana net agter die Magaliesberg wat 'n meer moderne voorkoms asook groot winkelsentrums, sportgeriewe en toegang na talle gewilde handelsmerke bied. Rietfontein is plat en kouer in die winter, teenoor die noordekant van die berg wat 'n subtropiese klimaat saam met 'n uitsig noordwaarts bied. Gawe en vriendelike inwoners en gerieflike oornagverblyf ten spyt, vermoed ek Rietfontein kan doen met 'n vernuwingstrategie."

Dinokeng, Gauteng

Abendruhe Lodge

"Vra rond om uit te vind waar die beste wild is want die is baie skaars in Dinokeng. In drie dae van baie rondry (Julie) het ons net bokke en 'n paar kameelperde gesien. Baie min voëls, feitlik geen klein soogdiere nie. Maar andersins is dit baie rustig en 'n lekker, maklik bereikbare wegbreek naby Pretoria en Johannesburg."

Shere, Gauteng

Mountain Manor Guest House and Day spa

"Die naamborde na die bestemmings kan beter aangedui word. Verder is dit 'n heerlike en lieflike omgewing."

Edenvale, Gauteng

Brickhaven Accommodation

"Edenvale is 'n ou dorp in 'n moderne stad en verskaf blyplek vir reisigers en sakereisigers op besoek aan Johannesburg."

Pretoria-Oos, Gauteng

Guesthouse @ 56

"Die kragstasie was vir 'n week buite werking."

Waterkloof Ridge, Gauteng

L'Abri

"Vakansie in Pretoria is glad nie 'n slegte idee nie! Die doel van ons besoek aan Waterkloof was om aan sport deel te neem, maar op die ou einde het dit soos 'n regte vakansiegevoel. Meer as genoeg opsies vir baie pret en plesier!"

Brackenhurst, Gauteng

13 on Prins Albert

"Die winkelsentrums is baie naby aan mekaar en die mense is baie behulpsaam en vriendelik."

Magaliesburg, Gauteng

Nullarbor Cottages

"Nog altyd 'n gunsteling."

Dinokeng, Gauteng

Katekile Escapes - No 39 Hunters Pride

"Ons het heelwat boksoorte gesien. Ongelukkig net die spore van die olifante, maar was nie so gelukkig om renosters of enige van die katte in die Groot Vyf te sien nie."

Dinokeng, Gauteng

Adama Artistic Chalets & Teepees

"Lekker naby, lekker wegbreek."

Blad
Blad 76 - Wys 2251 tot 2280
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang