Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 3077 reviews.
"Bietjie meer advies rondom ligging van verskillende wild spesies met die self drive."
"Algemeen dink ek Springs is 'n baie skoon en netjies dorp. Geleë langs stil mooi dorpe."
"Net jammer die ontbyt was laat en als in die lewe is op tyd en dit het ons amper laat gemaak."
"Het ongelukkig net oorgeslaap en nie veel rondbeweeg nie. Sal dit volgende keer probeer."
"Wij gingen op visite bij vrienden en vanuit Zwartkop ben je snel in Pretroria en Johannesburg."
"Het nie al die Groot Vyf gesien nie, maar vir die moontlikheid is die ligging van Dinokeng baie gunstig."
"Die Wesrand bied steeds baie om te sien, maar jy sal nie sommer daar oorbly vir lank, miskien 'n nag of twee, maar dit beteken nie dat mense uitgebuit moet word nie. 1 swak gradering en mense is skepties."
"Deurmekaar en te groot. Parkering is dubbelsinnig gemerk en jy verdwaal bitter maklik!"
"Ry en gaan kyk die bos, dis baie mooi en die diere is hier by die motor. Volg die kaart en jy kan baie stop plekke kry vir 'n koue drinkding."