Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 3060 reviews.
"Baie potensiaal maar inligting is nog ontoereikend."
"Ek besef die Groot 5 is skaars, maar dis so gerieflik dat dit 'n gereelde bestemming van ons word."
"Rietfontein seemed like a quiet, safe suburb but it is not a tourist destination. Great stay for a business trip."
"Ek dink oor 5-10 jaar gaan dit enige park kompetisie gee. "
"Not a great holiday destination, but perfect for the business or overnight stay. "
"Die dorpie self is netjies en gasvry. Sal graag weer op n geleentheid daar n naweek wil spandeer om alles te kan besigtig. "
"Het Saterdag na die Dinokengreservaat gery en dit was heerlik. Alhoewel Kohande en die reservaat in die bos is, is jy nie ure se ry van die huis af nie. Rus en vrede 'n klipgooi ver."
"Dinokeng is 'n mooi resevaat met baie wildediere om te sien. Arlington Brewery & Cidery is 'n geseligge kuierplek met die lekkerste kos!"
"Magaliesburg - is regtig 'n "juweel". So mooi. Baie oulike winkeltjies langs die pad. Vintage Amber - lekker ontbyt daar geeet, pragtige goedjies om te koop. Die roomysfabriek La venezania - watse bederfie."
"Hoewel ons net 2 van die Groot 5 gesien het, was daar baie ander wild om te sien. Reik voëllewe."