Geverifieerde Resensie
Gauteng
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5212 resensies.
"Min mense is bewus van die juweel (met die Groot 5) op Gauteng se voorstoep. Miskien moet ons dit geheim hou."
"Baie netjies en mooi. Baie dinge om te doen in Dinokeng. Daar's baie mooi wild en dis skoon en veilig."
"Lekker naby aan Pretoria, goed versorgde reservaat met volop diere om te sien."
"Bietjie teleurgesteld oor die Groot 5, het net renosters gesien. Van die ander diere was daar genoeg om van te besigtig. "
"Shopping centre very close to where we stayed - with Steers/pizza, Spar, KFC, petrol station, Spur and few other shops."
"Ek sou aanbeveel dat voornemende gaste 'n skietlamp inpak sodat diere ook in die aand besigtig kan word."
"Baie restourante en naby genoeg aan die universiteit om dit gemaklik te maak om by my kinders te kuier en tog my eie spasie te geniet."