Geverifieerde Resensie
Great Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Great Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2621 resensies.
"Ek glo alles wat mens nodig het is in Beaufort-Wes te kry en te sien. Daar is baie besienswaardighede wat jy by die inligtingsentrum sal kan uitvind."
"Gerieflike oornagstop tussen Kaapstad en Johannesburg. As jy wil sterre kyk in die nag, is dit 'n goeie keuse."
"Gay's Guernsey Dairy is definitely worth a visit, excellent cheeses. Plenty restaurants to choose from within reasonable price ranges. "
"Klaarstroom is behoorlik 'n "one horse town", maar voorwaar 'n besoek werd."
"Baie mooi dorp met baie besienswaardigehede. Wonderlikke Karoo-lam by die slaghuise beskikbaar. Karoo Nasionale Park is ook net 'n klipgooi ver."
"Wat 'n veilige en rustige bestemming met die oulikste en heerlikste snuffel- en kuierplekkies. 'n Moet om te besoek."
"Pragtige dorpie! Vermy die Swartbergpas - dis 'n nou grondpadpaadjie oor die berg! Tensy jy senuwees van staal het! Baie mooi uitsig van daarbo af!"
"Ons is motorfietsryers en Prince Albert is 'n ideale basis om die omgewing te verken."
"Ons het 'n draai deur die Karoo Nasionale Park gery. Dit het ons 3 ure 50 min altesaam geneem van in by die hek tot weer uit by die hek. Pragtige koedoes, elande, gemsbokke en rooihartebeeste gesien. Was die moeite werd."
"Daar is beslis nie genoeg besienswaardighede om 'n tweede dag in die omgewing te regverdig nie."