Geverifieerde Resensie
Great Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Great Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2673 resensies.
"Beaufort West is an ideal stop over for travellers not wanting to drive more than 6 hours per day."
"Nie baie rondbeweeg nie, maar personeel by die Caltex garage asook by Spur baie vriendelik en behulpsaam."
"Pragtige dorpie, wens ek het meer tyd gehad om die dorp te besigtig. Sal definitief weer kom kuier."
"Quiet and nice, small city. It's a good stop if you decide to do the Swartberg pass (and before it visit the huge and beautiful Cango Caves)."
"Die Kokkedoorstoor was vir ons teleurstellend. Ek het gedink dat dit 'n belangrike landmerk in Prins Albert sou wees, dit is egter 'n erg verwaarloosde plek. Wat 'n jammerte, want dit kan as 'n groot toeriste-attraksie bemark word."
"As jy ooit deur Beaufort-Wes ry, maak gerus 'n draai by 4sheep - die beste plekkie om 'n burger te geniet en jou battery te herlaai."
"Baie oulike winkeltjies, alles maklik verkrygbaar, vriendelike mense."