Geverifieerde Resensie
Hartbeespoort
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hartbeespoort bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 572 resensies.
"Daar is nie veel om te sien nie, tensy jy baie wil ry na plekke naby. Dis n vriendelike plek. Die mooiste restaurant is in die hoofstraat en heerlik 'anders'! Die mall is goed geleë. En dan natuurlik die Hollandse windmeule, Jasmyn is 'n definitiewe moet!"
"I love Hartbeespoort, I travel there at least three times monthly just to break away from Johannesburg life. It's close and it's everything an out-of-city break is for me to reset."
"Lieflike plek, ek besoek dit gereeld. Naby geleë, maar die paaie kan gerus bietjie opgeknap word."
"Die kabelkar is 'n definitiewe moet! Baie verras gewees met die dag uit op hom, en die zoo is heel verbasend skoon."
"Dis 'n lekker naweek-wegbreek - met warmer weer as Johannesburg vir die winter-toeris."
"Die water het baie sleg geruik. Mens moet redelik ver ry om by die winkels te kom."
"Harties has always been the best travel destination close to home."
"Hartebeespoort is 'n baie lekker toeristebestemming met baie om te doen. Ons gaan vir seker weer gaan."
"Dis defnitief nie meer dieselfde as ’n paar jaar terug nie, maar dit was nogsteeds lekker gewees."