Geverifieerde Resensie

Hartbeespoort

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hartbeespoort bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 614 resensies.

Hartbeespoort

Stay Harties Accommodation

"Dis 'n lekker naweek-wegbreek - met warmer weer as Johannesburg vir die winter-toeris."

Hartbeespoort

ThatchView

"Lekker geleë vir n vinnige wegbreek met baie om te doen en lekker eetplekke."

Hartbeespoort

Kosmos Manor

"Daar is baie om te gaan verken in en om Hartebeespoortdam."

Hartbeespoort

Harties Is Africa Safari Lodge

"Baie te doen vir naweek-uitstappies."

Hartbeespoort

Mia Hills Guest House

"Lots of tourists attractions to check out."

Hartbeespoort

Bali at Scenic Haven Lodge

"Die water het baie sleg geruik. Mens moet redelik ver ry om by die winkels te kom."

Hartbeespoort

Kassaboera Lodge

"The place was so neat."

Hartbeespoort

Stay Harties Accommodation

"Very beautiful place anyone would love to go to."

Hartbeespoort

Kosmos Heights Self-catering Accommodation

"Harties has always been the best travel destination close to home."

Hartbeespoort

Cock & Bull

"Paaie is maar pateties."

Hartbeespoort

Out of Africa Lodge

"Genoeg om te doen."

Hartbeespoort

El Shadai Guesthouse & Spa

"Baie mooi plek. Sal beslis weer gaan."

Hartbeespoort

Stay Harties Accommodation

"Hartebeespoort is 'n baie lekker toeristebestemming met baie om te doen. Ons gaan vir seker weer gaan."

Hartbeespoort

Kosmos Heights Self-catering Accommodation

"Great place for a weekend getaway."

Hartbeespoort

Hartbeespoort Country Hotel and Spa

"Dis defnitief nie meer dieselfde as ’n paar jaar terug nie, maar dit was nogsteeds lekker gewees."

Hartbeespoort

Tropicana Lodge & Sportz Bar

"Wonderlike area ─ sal weer kom kuier."

Hartbeespoort

Villa Paradiso Country Manor

"Baie slaggate in die paaie en die smouse by die damwal oorval jou."

Hartbeespoort

Out of Africa Lodge

"Baie dinge om te doen. "

Hartbeespoort

Kosmos Manor

"Die dam is pragtig nou dat daar minder hiasinte is. Maak gerus ook 'n draai by Harties Boat Club. Hulle resturant se kos is puik!!"

Hartbeespoort

Tuskers Bush Lodge

"Hartbeespoort is a great tourist area with lots of activities to do."

Hartbeespoort

Out of Africa Lodge

"Die pragtigste dorpie met die mooiste natuurskoon."

Hartbeespoort

Hartbeespoort Country Hotel and Spa

"Die dieretuin was regtig goeie waarde vir geld en ons het dit baie geniet. Chameleon Village het baie om te doen vir klein en groot. Omgewing pragtig en redelik rustig. Genoeg restaurante vir elkeen se smaak. Al die mense wat hulle goedere aan jou probeer verkwansel by die damwal se oorgang is steurend, asook die extra tien karre of so wat oor die rooi ligte ry aan beide kante van die dam en dus die hele verkeer-reguleringskedule van balans gooi is 'n probleem waaraan hulle kan aandag gee."

Hartbeespoort

Magalies Park

"Daar is heelwat te doen, die kabelkarretjie, Pretville en die Magalies Park-kolgansbootrit was definitief hoogtepunte!"

Hartbeespoort

ThatchView

"Bied alles om na uit te sien."

Hartbeespoort

Hartbeespoort Country Hotel and Spa

"Baie verskeidenheid besienswaardighede en eetplekke en lieflike atmosfeer. "

Hartbeespoort

Sparrow Hawk Lodge

"Die pad is bietjie sleg maar die moeite werd gewees, sal regtig weer gaan kuier. Hartebeespoort was ons kuier plek vir oor die 15 jaar, want ons bly in Centurion."

Hartbeespoort

Stay Harties Accommodation

"Te veel om te doen in so "kort" langnaweek, sal binnekort weer moet gaan. Moet nog baie doen."

Blad
Blad 10 - Wys 271 tot 300
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang