Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.

Colesberg, Karoo

Chargo Merino Inn

"Wat 'n oulike dorpie en mense."

Murraysburg, Karoo

Joalani Gastehuis

"Baie gerieflike oornag op die N1."

Victoria-Wes, Karoo

Die Pophuis Hoekie

"Gerieflike oornag, op die N12."

Gariepdam, Karoo

A'Damsview

"Baie netjiese klein dorpie met goeie akkommodasie en winkels vir klein aankope. "

Colesberg, Karoo

Chargo Merino Inn

"Great halfway stop when travelling between Gauteng and Cape Town."

Colesberg, Karoo

The Lighthouse Guesthouse

"Vir 'n baie lekker skaapnek, samp en groentes (regte, egte boerekos) gaan besoek gerus Bordeaux!"

Prins Albert, Karoo

Karoo-Rust

"Warm oor Desember-maand."

Vosburg, Karoo

Elvee Accommodation

"Klein, netjiese dorpie!"

Graaff-Reinet, Karoo

Obesa Lodge

"Goeie geskiedenisdorp."

Williston, Karoo

Williston @ 21

"Oorspronklike naam Amandelboom se geskiedenis was interessant, asook die Korbeelhuise van die pionierboere in die Hantam was 'n wonderlike ontdekking. Williston Mall moet besoek word, maak daarom 'n dag vooraf 'n afspraak met hul om teleurstelling te voorkom."

Vosburg, Karoo

Elvee Accommodation

"Klein dorpie met 'n warm, hartlike atmosfeer."

Vosburg, Karoo

Vossie-Nes

"Onthou alles is toe oor 'n naweek, maar dis heerlik om rond te loop en met die vriendelike inwoners te praat! "

Beaufort-Wes, Karoo

Grace's Place

"Klein plattelandse dorpie."

Colesberg, Karoo

Karoo-Koppie Guesthouse

"Halfway to Cape town from Johannesburg."

Beaufort-Wes, Karoo

Villa Contessa

"Baie mooi en skoon dorp."

Prins Albert, Karoo

The Cottage

"'n Juweel op die platteland. "

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Eienaars is baie vriendelik en akkommodasie is baie netjies."

Carnarvon, Karoo

Sandrivier Gasteplaas

"Friendly people. Amazing night skies."

Klein Roggeveld, Karoo

Brinksfontein Guest House

"Die plaas is wonderlik stil, presies wat ons wou gehad het, maar ons dink nie mens ry sommer Sutherland to net vir aandete nie! Die sterre is so pragtig en jy kan self met 'n app op jou foon leer oor die sterre. Die privaatheid was vir ons so so lekker."

Victoria-Wes, Karoo

Moonlight Manor

"Pragtige dorp, mooiste ou geboue en baie vriendelike mense. "

Graaff-Reinet, Karoo

Beau & I

"Graaff-Reinet is 'n vakansie op sy eie!"

Colesberg, Karoo

Ebenezer Guest House

"Ons verblyf was te kort gewees om regtig die dorp te verken, maar mense is vriendelik en gasvry, sal aanbeveel om langer te kuier en meer van die dorp te sien."

Colesberg, Karoo

Skietberg Lodge

"Pragtige, skoon dorp met baie geskiedenis. "

Victoria-Wes, Karoo

Kingwill's Guest House

"Pragtige dorpie - besoek die Apollo Teater."

Beaufort-Wes, Karoo

Biffie's Cottages

"Jy het meer as net een dag nodig om deur al die besienswaardighede te gaan."

Aberdeen, Karoo

Aberdeen Self-Catering

"Die NG kerk en die kerksaal is 'n moet-sien as jy in die dorp is."

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Hier is baie om te sien in die nabye omgewing, veral as jy 'n hengelaar of watersport-liefhebber is."

Willowmore, Karoo

Royal Hotel Willowmore

"Mens is geneig om net verby die dorp te ry, maar dit is 'n juweel in die Karoo."

Blad
Blad 236 - Wys 7051 tot 7080
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang