Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11282 reviews.
"Vir 'n baie lekker skaapnek, samp en groentes (regte, egte boerekos) gaan besoek gerus Bordeaux!"
"Oorspronklike naam Amandelboom se geskiedenis was interessant, asook die Korbeelhuise van die pionierboere in die Hantam was 'n wonderlike ontdekking. Williston Mall moet besoek word, maak daarom 'n dag vooraf 'n afspraak met hul om teleurstelling te voorkom."
"Onthou alles is toe oor 'n naweek, maar dis heerlik om rond te loop en met die vriendelike inwoners te praat! "
"Die plaas is wonderlik stil, presies wat ons wou gehad het, maar ons dink nie mens ry sommer Sutherland to net vir aandete nie! Die sterre is so pragtig en jy kan self met 'n app op jou foon leer oor die sterre. Die privaatheid was vir ons so so lekker."
"Ons verblyf was te kort gewees om regtig die dorp te verken, maar mense is vriendelik en gasvry, sal aanbeveel om langer te kuier en meer van die dorp te sien."
"Hier is baie om te sien in die nabye omgewing, veral as jy 'n hengelaar of watersport-liefhebber is."
"Mens is geneig om net verby die dorp te ry, maar dit is 'n juweel in die Karoo."