Verified Reviews

Kimberley

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kimberley

Rated 3.9 out of 5 based on 580 reviews.

Kimberley

Hadida Guest House

"Kimberly is very hot in summer."

Kimberley

Hadida Guest House

"Dit is so mooi deel van ons land. Net jammer dat dit so droog is tans. "

Kimberley

Hadida Guest House

"Die "Big Hole" is natuurlik Kimberley se groot aantrekkingskrag en basies sy enigste aantrekkingskrag. Die ontwikkeling om die groot gat om toeriste die gat en geskiedenis te wys is goed en maak 'n goeie indruk."

Kimberley

Eden Estate

"Goeie aanwysings na veskeie plekke. Moeite werd om te besoek."

Kimberley

Hadida Guest House

"Lots of history to learn. Museums worth the visit. "

Kimberley

Horseshoe Inn

"Driving through Kimberley it looked dirty, a lot of litter lying in the streets. Not a good impression for international visitors to this historical town."

Kimberley

Horseshoe Inn

"Dit bly die stad met die vriendelikste mense wat altyd bereid is om hulp te verleen."

Kimberley

Oleander Guesthouse

"Wonderlike besoek, veral as jy lief is vir geskiedenis. Naslaan biblioteek beslis 'n besoek werd."

Kimberley

Eden Estate

"Vind die roete-aanwysers in die dorp onbevredigend."

Kimberley

Hadida Guest House

"Miskien was ons net op die verkeerde plekke, maar die strate is onnet, vol papiere, ens. Die stadsraad doen nie hul beste om Kimberley aantreklik te maak nie. Hierdie verskynsel sien mens egter in menige stede en dorpe en dis só jammer in die mooi land van ons. "

Kimberley

Horseshoe Inn

"Unfortunately we went to Kimberley during the strike and riot so the town itself was very dirty and all the places of interest including the shopping malls where forced to close so we cannot comment."

Kimberley

Eden Estate

"An interesting city to visit, plenty of history other than the great hole. Much more to it."

Kimberley

Komrus

"By "The Big Hole" moet mense duideliker inligting verskaf. Ons sou R60 per persoon betaal om die Groot Gat te sien, maar toe hoor ons by ander toeriste dat daar nog 'n video en ondergrondse toer is. Ons het toe die verdere R100 betaal en kon alles op een dag doen waar ons oor twee dae dit sou doen en dubbel moes betaal. Een winkeleienaar het van spoke vertel en ons het dit as 'n grap ervaar, maar ander mense kan aanstoot neem, aangesien dit nie bestaan nie. Kinders kan ook hierdie verkeerdelik opvat. Kimberley is 'n pragtige dorp en ons het dit baie daar geniet."

Herlear, Kimberley

Padlangs

"Baie naby die Groot Gat."

Rhodesdene, Kimberley

Dankie Pa Guest House

"Baie winkels en alles wat jy nodig het is bymekaar. "

Kimberley

Eden Estate

"Kuier altyd lekker in Kimberley. Aangename mense."

Kimberley

Mein Heim Estate Guest Farm

"Baie moeilike dorp om deur te ry met die paaie wat om die Gat verander is."

Kimberley

Eden Estate

"Baie plekke om te bly, uit te eet en museums om te gaan sien. Ek wens iemand wil 'n ordentlike karavaan oornagkamp ontwikkel. "

Kimberley

Hadida Guest House

"Ek hou nogal van Kimberley."

Kimberley

Mein Heim Estate Guest Farm

"Goeie oornagplek op pad na Kaap."

Kimberley

Sisibala Cottage

"Stad kort liefde en aandag."

Kimberley

Eden Estate

"Friendly people who treat you like family."

Kimberley

Hadida Guest House

"Places of interest not marked well. Lots of places in ruins."

Kimberley

Mein Heim Estate Guest Farm

"Baie interessant om die groot gat na 25 jaar weer te besoek."

Rhodesdene, Kimberley

Carters Rest Guesthouse

"Very central and perfect for our needs."

Herlear, Kimberley

Padlangs

"Lovely neighbourhood. "

Hadison Park, Kimberley

The Cottage - Hadison Park

"Dankie aan Charl wat so vriendelik, gasvry en hulpvaardig was."

Kimberley

Hadida Guest House

"Kimberley is 'n fantastiese toeristebestemming. Dis net jammer dat sekere woongebiede nie ordentelik gediens word deur die manusipliteit nie. Ons het meer as een stortreënbui gehad oor 'n tydperk van 3 dae en die strate was oorstroom. Daar was meer sand as teerpad. Dit wil sê die strate en dreineringstelsel was nooit gediens nie. Vullis hoop oral op en die gesig van Kimberley is volgens my lelik geskend. Sol Plaatjie Munisipaliteit gee slegte diens."

Page
Page 15 - Showing 421 to 450
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers