Geverifieerde Resensie

Kimberley

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kimberley bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 548 resensies.

Kimberley

Biki Plek

"Loved the Big Hole and Rooifontein! The mine is beautifully lit at night. Pity I didn't take a pic of it! Just spent 2 nights there, so my visit was short!"

Kimberley

Guesthouse 4 Carrington

"Wonderful to see the big hole and the museum."

Kimberley

Hadida Guest House

"Kimberley is een van die oudste stede in Suid-Afrika. Dis 'n jammerte dat die plaaslike munisipaliteit nie goed na alle paaie kyk nie, maar die gasvryheid van die mense maak amper heeltemal op daarvoor. Dus is dit nog heeltemal die moeite werd om die paaie aan te durf."

Kimberley

Hadida Guest House

"Ontsettend onsteld oor die toestand van die paaie, en die toestand van die begrafplaas. Absolute skok."

Kimberley

The Cottage - Hadison Park

"Goeie herrineringe."

Kimberley

19AtLast

"Daar is nie juis baie om te doen nie. As jy die Groot Gat en museums besoek het, wat is daar nog om te doen, veral met tieners?"

Kimberley

Kosmos Guest House

"Die geskiedenis is boeiend. Net jammer die dorp gaan agteruit."

Kimberley

19AtLast

"Baie onontginde potensiaal. "

Kimberley

75 on Milner Lodge

"Van die strate wat ek gery het, het slaggate en die strate is nie skoon nie."

Kimberley

Mc Kala Guest House

"Redelik netjies, heelwat rommel wat rondlê in strate, maar okay."

Kimberley

Padlangs

"Baie goedjies om te doen. Kimberley se gat was baie interessant en daar is baie geskiedkundige plekkies en museums om te gaan sien."

Kimberley

Eden Estate

"Hulle kan gerus die slaggate in die strate reg maak, na die logde. Wil graag meer sien van Kimberley."

Kimberley

Mein Heim Guest Farm

"Ons was net besig met 'n terugreis na vakansie, maar ek dink dit sou wonderlik gewees het om 'n paar dae daar te spandeer. Daar is so baie geskiedenis daar om te ervaar."

Kimberley

The Solomon

"Ons het dit slegs as deurgang roete gebruik. Maar die dorp is relatief skoon en netjies, en die paaie in goeie toestand!"

Kimberley

Hadida Guest House

"Vaal dorp - nie besoek as toeris nie, net deurgery."

Kimberley

Eden Estate

"Ek sal enige tyd weer Kimberley toe gaan. Dorp net verwaarloos en vuil, maar so baie om te sien."

Kimberley

Mc Kala Guest House

"Paaie is baie sleg en vol slaggate."

Kimberley

Little Rock Guest House

"Die Groot Gat is 'n moet, loer gerus in by die museum en die ondergrondse gedeelte, vermy die "fliek" wat ook daar vertoon word aangesien die geskiedenis nie heeltemal akkuraat is nie."

Kimberley

Hadida Guest House

"Sal weer oornag in Kimberley as dit op ons roete is na bestemming."

Kimberley

Kosmos Guest House

"Big Hole was fun, but additional activities for the kids was hard to find."

Kimberley

Biki Plek

"Net jammer ons het nie beplan om Kimberley te verken nie, maar net om daardeur te ry het ons laat besluit om dit wel eendag te doen."

Kimberley

Caledon Overnight Rooms

"Ons eerste keer in Kimberley en het nie baie tyd daar spandeer nie. Sal wel weer 'n terugkeer maak om meer te besigtig, maar met die oorsig van die dorp is ons baie tevrede."

Kimberley

Sleep @ Solomon 8

"Wens net daar was meer plekke beskikbaar."

Kimberley

19AtLast

"Sou graag meer tyd wou gehad het om rustig die omgewing te verken, want daar is 'n magdom van historiese besienswaardighede."

Kimberley

Komrus

"Het aan my verwagtinge voldoen."

Kimberley

Newlands Country Lodge

"Die verblyf was baie nice, maar net die teerpad op pad na die lodge toe wat nie rybaar is nie, baie slaggate."

Kimberley

The Cottage - Hadison Park

"A very interesting town with a fascinating history."

Kimberley

Road Lodge Kimberley

"Nie baie skoon nie."

Kimberley

Komrus

"Potholes in Kimberley need some attention. Friendly people."

Blad
Blad 8 - Wys 211 tot 240
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang