Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6665 resensies.
"Selfoon en internet ontvangs is baie beperk op sekere plekke alhoewel die toring naby is. "
"Ek het dit baie geniet om weer in daar area van Durban te wees, nadat ek laas as kind daar was. 'n Groot probleem en teleurstelling is die hoeveelheid bedelaars wat jou lastig val terwyl jy nou eintlik langs die strand/voetpad/board walk wil stap. "
"Umtentweni is 'n pragtige omgewing binne ry afstand van strande ens. Ongelukkig is die paaie in 'n baie swak toestand."
Paulpietersburg, KwaZulu-Natal
Country Corner Bed & Breakfast"Besoek gerus Lüneburg Skool en Lutheran kerk langs die skool."
"As nie-lede was ons met ope arms ontvang by Richardsbaai Skibootklub. Almal was vriendelik en was behulpsaam met prosedures, raad en daad om ons bootervaring baie aangenaam te maak."
Champagne Vallei, KwaZulu-Natal
Graceland Self-catering Cottages"We will definitely return to the area, as it offers so much and we really enjoyed exploring the interesting craft and coffee shops and especially the bakery - croissants to die for! We only managed a few of the many walks on offer and would love to stay longer next time. "
St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal
La Carona 3"Baie lekker swemstrand met sagte sand. Sal enige tyd weer daar vakansie hou."
Champagne Vallei, KwaZulu-Natal
Cathkin Haven"Beautiful part of South Africa with a lot of nice hiking trails."
"Scottburgh is 'n mooi klein see-dorpie, daar is die nodige winkels met 'n mall en eetplekke. "
"Is a quiet and restful place and not complicated to reach. The staff was very helpful, welcoming, friendly and pleasant and ready to walk an extra mile with us."
"Sodwanabaai is nie regtig 'n toeriste aantreklikheid nie. Indien jy nie 'n duiker is nie gaan dit nie vir jou 'n avontuur wees nie. Geen behoorlike supermark nie, slegs klein winkeltjies wat wel net die nodigste aanhou ten duurste. Nie vreeslik toeganklik indien jy nie 'n 4x4-voertuig het nie."
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
28 The Bridge"Jammer die fasiliteite vir strandhengel is onbereikbaar."
"Behalwe vir 'n baie gevaarlike T-aansluiting van die woonstelblok af op pad na mall, is dit regtig 'n goeie plek. Om die T-aansluiting oor te steek, regs te draai na mall is net nie moontlik nie. Daar kort beslis 'n robot, ons wil daar koop, maar sulke moeilike plekke waar jy sukkel om te draai, laat ons liewers kyk na plekke met veiliger verkeer en robotte. Pragtige skoon strande en maklik bereikbaar vanaf lughawe."
"Winkelspruit was nog altyd my vakansiebestemming. Stel nie belang on na enige ander strand toe te gaan nie."
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Monzi Safari Lodge"Die hele omgewing is skoon en die dorpie is die vriendelikste wat ons nog beleef het van n kus dorpie, al die mense is vriendelik en behulpsaam en pryse is ook redelik by restaurante en winkels."