Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 6670 reviews.
"Mooi dorpie. Het Bloedrivier-monument en -museum besoek. Dit was vir ons en die kinders baie leersaam."
"Zimbali is beslis vyfster-kwaliteit! Al die lieflike swembaddens om van te kies om in te swem is net groot bederf. Al wat ek kon wens is dat ons toegangkaartjies by die woudgedeelte van die estate kon ingaan, want ek sou dit graag vir my dogter wou wys."
"Baie netjiese omgewing, min geriewe vir toeriste, maar baie rustig en skoon."
"Die dorp het baie verander en vervalle geraak na al die jare, maar uShaka is baie nice. "
"Lovely, quite town. The local Quick SPAR and deli/ butchery nearby had friendly welcoming staff. Everything you need is a short drive away. The beach was stunning. Definitely offers an oasis away from the hustle of city life. "
"Aangenaam verras, sal definitief teruggaan. Plek om vakansie te gaan hou as jy wil wegbreek van die besige stadslewe."
"Did not see much of Scottsville as we had a dinner date in Howick, so did not venture around. Maybe next time!"
"Daar is wonderlike eetplekkies en strande om te verken. Sowat 3 km van Calamari af is 'n pragtige skoenlapperplaas. Margate se strand is net 20 minute se vinnige stap strandlangs. "
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
Oppi Rotse"St Lucia viel verder wat tegen en langer dan 4 nachten bleven we gelukkig niet want we hadden alles gezien en gedaan."
"Sentraal, binne bereik van Gauteng en omring met 'n groot verskeidenheid besienswaardighede."
"Beautiful and quiet beach. Beware of local criminals especially if you have license plates from outside KZN as they mark your car."
"Mtunzini is a clean and safe town with a very nice swimming beach and has many interesting walks. Overall, Mtunzini has a wonderful tropical feel and is a relaxing holiday destination. "
"Great town. All amenities are close by. The sea and beach are better than Durban. Lots of rock pools along beaches."