Resensies van Limpopo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.29 uit 5 gekry volgens 1633 resensies.
Berney D. - 17th March 2015
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Magoebaskloof omgewing is pragtig regtig mooi. Ek sal Magoebaskloof aanbeveel as toeriste-bestemming.
Sarel J. - 12th March 2015
staying in Bela-Bela, Limpopo
Excellent!
Anne-marie B. - 11th March 2015
staying in Polokwane, Limpopo
Baie groot en skoon bestemming.
Maggie A. - 5th March 2015
staying in Vaalwater, Limpopo
Beautiful quiet little town with very little or no discomfort.
Dalene B. - 4th March 2015
staying in Tzaneen, Limpopo
Tzaneen sal altyd vir ons spesiaal wees omdat Dalene in daardie omgewing grootgeword het en daar gewerk het vir 'n paar jaar. Die natuurskoon is ongelooflik en die klimaat wonderlik! Ons het twee eetplekke baie geniet:- "Yum-Yum" in Boundarystraat en "Dei Gratia Family Restaurant" in Agathastraat (oorkant Tzaneen Laerskool). Albei hoogs aan te beveel vir voornemende besoekers aan die dorp.
Andre V. - 3rd March 2015
staying in Mokopane, Limpopo
Hierdie tipe bestemming is die alternatief vir die sluiting van die Percy Fyfe Natuur Reservaat vir die algemene publiek. Lekker stap en fietsryroetes.
Magriet B. - 2nd March 2015
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Beyond imagination for true nature lovers.
Corne V. - 24th February 2015
staying in Haenertsburg, Limpopo
Haenertsburg is 'n pragtige dorpie vir 'n dag se uitstappie of self om 'n aand of twee oor te slaap. Die tyd staan nog stil in Haenertsburg.
Lorraine M. - 20th February 2015
staying in Bela-Bela, Limpopo
Beautiful place with lots to offer!
Brian V. - 19th February 2015
staying in Naboomspruit, Limpopo
Had a great dinner at Sashas restaurant - pleasantly surprised by good quality food and good service.
Barend V. - 19th February 2015
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Lekker eetplekke en vriendelike mense. Mooi omgewing en natuurskoon met buitelewe aktiwiteite en net rustig kuier.
Elaine M. - 19th February 2015
staying in Modimolle, Limpopo
Netjiese dorpie met vriendelike mense en genoeg plekke om ietsie te eet wanneer mens so wil maak, asook goeie en netjiese winkelsentrum.
Kgomotso M. - 19th February 2015
staying in Bela-Bela, Limpopo
Bela Bela great destination.
Richard S. - 12th February 2015
staying in Louis Trichardt, Limpopo
I went to Louis Trichardt for a specific purpose (and have never before considered it as a travel destination). Therefore I was most surprised and impressed with what I saw in the little time I had at my disposal. It might definitely be worth another visit with more time at my disposal.
Marlene K. - 12th February 2015
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Seker een van die mooiste plekke in ons land...
Deon V. - 2nd February 2015
staying in Tzaneen, Limpopo
Tzaneen is naby en gerieflik vir al die nodigste.
Robert M. - 21st January 2015
staying in Haenertsburg, Limpopo
Haenertsburg / Magoebaskloof is 'n wonderlike bestemming en ek beveel dit ten sterkste aan vir 'n besoek. Die natuur is wonderskoon en die mense gasvry.
Simbarashe M. - 17th January 2015
staying in Tzaneen, Limpopo
Tzaneen is a very good and attractive area surrounded with mountains and water.
Tarina H. - 16th January 2015
staying in Modimolle, Limpopo
Uitstekend!
Annamari K. - 14th January 2015
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Die pad is baie sleg, en dan ook het baie lekker gekuier, maar beslis nie vir iemand wat in luuksheid wil gaan ontspan nie.
Karen M. - 13th January 2015
staying in Baltimore, Limpopo
Baltimore is nie regtig 'n toeriste-bestemming nie, maar 'n puik opsie om rustig oor te slaap voor jy die grenspos na Botswana deurgaan.
Eben B. - 12th January 2015
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Ek dink Magoebaskloof word onderbenut.
Hester D. - 12th January 2015
staying in Mokopane, Limpopo
Baie vriendelik en behulpsame gemeenskap.
Bruce S. - 11th January 2015
staying in Bela-Bela, Limpopo
Klein, besige dorpie met vriendelike mense!
Lida R. - 10th January 2015
staying in Vaalwater, Limpopo
Paaie moet onderhou word!
Deon B. - 8th January 2015
staying in Thabazimbi, Limpopo
Daar is baie om te doen in die omgewing.
Nele C. - 8th January 2015
staying in Louis Trichardt, Limpopo
Asemrowende mooi natuurskoon. Ons het hoog in die berge gebly en was omring deur mis. Ongelooflike mooi foto's van die watervalle, natuur en wild wat ons kon besigtig.
Patricia H. - 7th January 2015
staying in Bela-Bela, Limpopo
Bela-Bela has good lodges, a growing town, new mall, some good restaurants and is an easy drive away from Joburg, Pretoria or Polokwane. All grades of accommodation from five star (and those that charge 5 star prices) to basic and cheap/ cheerful are available.
Jacob N. - 7th January 2015
staying in Vaalwater, Limpopo
Vaalwater is easy to access with heavy or high vehicle.
Heinrich H. - 7th January 2015
staying in Bela-Bela, Limpopo
A definite place to stay!
Ronel V. - 6th January 2015
staying in Modimolle, Limpopo
Gemiddeld, alles is daar wat mens kan nodig kry.
Susan O. - 6th January 2015
staying in Thabazimbi, Limpopo
If you don't see any lions in the park, you can also visit the Marakele Predator Park.
Linky S. - 6th January 2015
staying in Tzaneen, Limpopo
Tzaneen is very clean, nice & refreshing. People are friendly & kind. The town is very peaceful.
Hoffie P. - 5th January 2015
staying in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo
Mabalingwe bied pragtige natuurskoon en 'n heerlike plek om te ontspan. As die hoofdoel wildbesigtiging is, is daar beter bestemmings.
Sonja H. - 5th January 2015
staying in Tzaneen, Limpopo
Tzaneen self is 'n pragtige, tropiese dorp. Veral Magoebaskloof is prentjiemooi. As ek sou teruggaan Tzaneen toe, sal dit Magoebaskloof wees.
Addline J. - 5th January 2015
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Baie dankie vir die fantastiese diens. Die dame wat die bestemming oorsien is wonderlik.
Unitta K. - 3rd January 2015
staying in Naboomspruit, Limpopo
Naboomspruit is a small town with modern banking and grocery stores.
Helena S. - 31st December 2014
staying in Bela-Bela, Limpopo
Bela-Bela is a nice choice for us traveller from overseas visiting in South Africa.
Doreen V. - 29th December 2014
staying in Naboomspruit, Limpopo
Die dorp is net altyd baie besig maar die omliggende omgewing is pragtig met baie mooi plekkies om te besoek. Dis naby genoeg aan ons in Polokwane om weg te breek en te voel mens is weg van die huis.
Madelein T. - 27th December 2014
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Sal verseker die plek aanbeveel. Damme is goed gestock.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]