Geverifieerde Resensie

Maloti Route, South Africa

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Maloti Route, South Africa bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3628 resensies.

Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika

Mooigezicht

"Baie rustige dorp, mens kry rus vir jou siel!"

Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika

Collett House

"Clarens is a very nice place."

Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika

God's Gift Self-catering Cottage

"A place to clear your head and mind, relax and enjoy yourself."

Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika

Views

"Wat 'n mooi dorpie met unieke winkeltjies en eetplekke. Ons kon ure deur al die plekkies snuffel."

Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika

The Gables

"Amazing mooi plek. En baie veilig en rustig."

Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika

Cottage 1 @ Gentle Presence

"Ek love Clarens! Een van die mooiste klein dorpies in Suid-Afrika."

Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika

Vista 70 Clarens

"Lovely, quaint town, will go back often for sure."

Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika

Die Kruik

"Clarens bly maar 'n wenner. Elke keer dat ons daar kuier dan sê ons, ons moet weer kom."

Fouriesburg, Malotiroete, Suid-Afrika

Camelroc Guest Farm

"Go and experience the restaurant Di Plaas Stoep."

Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika

Clarens Retreat

"Baie oulike country dorpie, het als wat jy nodig het en die diens by al die plekke was puik. Lekker plekkie om weg te breek en rustig te raak en tog as jy wil is daar so baie om te doen."

Ficksburg, Malotiroete, Suid-Afrika

Bella Rosa Guest House

"Pragtige omgewing! God's own country."

Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika

Die Kruik

"Ons woon nou wel 'n klipgooi van Clarens af, maar dit is heerlik om vir 'n naweek soontoe weg te breek!"

Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika

Cottage Pie

"Aangenaam verras met nuwe uitbreidings. "

Ficksburg, Malotiroete, Suid-Afrika

The Woodpecker Guesthouse

"Gholfbaan en gastehuis was awesome! Regtig 'n baie mooi gholfbaan! Maar die paaie en res van ficksburg, eish."

Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika

Piccolo Nido

"Baie mooi en skoon dorp."

Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika

Larola Terraces

"Clarens is delightful. A welcome break from city life. It is clean, unique and the food was good everywhere! Sugar & Cinnamon, Gasto and Mosaic Pizzeria all come highly recommended restaurant wise. One thing we learnt is that, on a busy long weekend, bookings at restaurants are essential. For adrenaline junkie fun we would recommend Outrageous Adventure’s off-road racing buggies - great fun and good value for money!"

Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika

Arundel Studios

"Fantastiese dorpie. Sal teruggaan in die somer."

Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika

Zwartmodder

"Absoluut verruklik. Die omgewing is kos vir die siel, die mense vriendelik en die ervaring positief. Sal beslis weer in Clarens gaan nes skrop as die stadsgewoel te veel raak."

Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika

Views

"Die atmosfeer gee kalmte oor 'n mens. Soveel uitgerus en unieke dinge gesien."

Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika

Jovali

"Gaan eet gerus ontbyt by Art de Cafe, met pap en wors en kampkoffie (koffie met kondensmelk), en heerlike aandetes by die Highlander."

Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika

Accommodation @ The Spa

"Clarens is ongelooflik mooi. Ideaal vir 'n naweek-wegbreek!"

Blad
Blad 68 - Wys 2011 tot 2040
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang