Geverifieerde Resensie
Margate
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Margate bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 1540 resensies.
"Margate is not the lovely coastal town it used to be a few years ago. Infrastructure e.g. roads and shopping centres need maintenance. Weather is good. People are down to earth and friendly."
"Beurtkrag maak dit onmoontlik vir besighede om te bestaan. Margate dorp self het sleg vervalle geraak, restuarante toe asook winkels leeg."
"My eerlike opinie - Margate gaan oor die algemeen bietjie agteruit in vergelyking met 'n paar jaar gelede, maar Ramsgate/Uvongo ens. is tops!"
"Het al die jare in Margate vakansie gehou, maar die laaste tyd het dit maar agteruit gegaan en nie meer skoon soos vroeër nie. Dis hoekom ons eerder Ramsgate verkies."
"Ek was nog altyd mal oor Margate. Dis maar my happy place. So, ek persoonlik sal natuurlik elke jaar Margate toe wil gaan."
"Daar is baie romantic/rustige plekke. Daar is baie aktiwiteite om te kan doen en alles is so na aan mekaar."