Geverifieerde Resensie

Middelburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Middelburg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 62 resensies.

Middelburg

Schanskop 10

"Middelburg, nogsteeds een van die skoonste dorpe in Mpumalanga. Die toegangswee tot die dorp word ongelukkig geteister met swaar verkeer(vragmotors), wat lei tot frustrasie."

Middelburg

Schanskop 10

"Gerieflike area om te oornag as jy die langpad aandurf!"

Middelburg

Pride Rock Accommodation

"Middelburg is 'n gerieflike oorslaappunt."

Middelburg

The Gables Guest House

"Safe place to travel with lots of restaurants."

Middelburg

The Orion Guesthouse

"Aansluiting en oorslaap na Loskop of laeveld areas."

Middelburg

Town and Country Guest House

"Not sure, we only spent one night there."

Middelburg

Lisané

"Dit is 'n groot dorp met nodige winkels in die Mall."

Middelburg

Feathers Guest House

"Mooi skoon en netjies in die woonbuurt. Geen geraas van verkeer nie. Goeie ligging."

Middelburg

Kairos Home

"Very clean and comfortable."

Middelburg

Pride Rock Accommodation

"Onveilig in dorpsgebied en nie veel om te doen in Middelburg nie."

Middelburg

Sterkfontein Guesthouse

"Straatbeligting in die aand nie van die beste nie. Veral in die winter wanneer dit vroeg donker word."

Middelburg

The Gables Guest House

"Baie slaggate robotte wat nie werk nie."

Middelburg

Lamor Guest House

"Nie veel om te doen in die dorp of mall nie. Mense is baie vriendelik, iets wat mens nie sommer sien in die stad nie."

Middelburg

Pride Rock Accommodation

"Die area waar Pride Rock is, was baie skoon, netjies, stil en veilig."

Middelburg

Pride Rock Accommodation

"Eerste keer in Middelburg. Aangenaam verras met die netheid van die dorp. Welgedaan."

Middelburg

Lisané

"Ons het oornag so nie regtig iets besigtig nie. Aandete by Jitters was heerlike huiskos, dis 'n restaurant naby verblyf."

Middelburg

Revenir

"We unfortunately had an unpleasant experience in the CBD were two men distracted my husband and stole my cellphone from within our car whilst my husband was sitting in the driver's seat and I had gone into an emergency pharmacy to purchase medication - so safety within the CBD would need to be addressed."

Middelburg

Sterkfontein Guesthouse

"Hou glad nie van dorp of omgewing nie."

Middelburg

Lamor Guest House

"Strate is baie vuil en rommel lê oral rond. In die middestad is die misdaadsyfer baie hoog en word mense beroof van selfone en beursies. Selfs diefstal uit motorvoertuie is hoog."

Middelburg

The Orion Guesthouse

"I'll most definitely come back. "

Middelburg

Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation

"Die pad oor Bethal na Middelburg was baie mooi. Maklik bereikbaar met GPS aanwysings."

Middelburg

The Orion Guesthouse

"Baie mooi, netjiese dorp. "

Middelburg

Lamor Guest House

"Dorp is nie 'n mooi dorp nie en is vuil en vaal."

Middelburg

Revenir

"Regte kleindorpie-gevoel met alles naby mekaar."

Middelburg

Town and Country Guest House

"Lekker groot mall om inkopies te doen."

Middelburg

Del Roza Guest House

"Ken nie die ongewing nie, maar is ideale oornag plek op pad Laeveld toe."

Middelburg

Sterkfontein Guesthouse

"Het op Middelburg grootgeword en skoolgegaan. Die middedorp baie agteruitgegaan en is verwaarloos."

Middelburg

Sterkfontein Guesthouse

"Kan nie glo hoe hulle uitgebrei het nie."

Middelburg

Blue Sparrow Guest House

"Dit is 'n besige dorp."

Blad
Wys 1 tot 30
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang