Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Middelburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Middelburg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 102 resensies.

Middelburg

Pride Rock Accommodation

"Skoon en mooi dorpie."

Middelburg

Topiary B&B

"Ek sal definitief Middleburg aanbeveel om te oornag."

Gholfsig, Middelburg

Topiary B&B

"Naby country club, goeie etes en baie verskillende sportsoorte, maar relatief ver van Middelburg Mall, in ‘n woonbuurt."

Middelburg

Njala Guest House

"Die Middelburg park run (Saterdae om 08:00) is baie besonders en 'n aanbevole belewenis."

Middelburg

Lobelia Guesthouse

"We spent our time in Middelburg at the Middelburg Dam. The dam was very nice and a good destination for Bass fishing. The launch area at the public campsite near the dam wall was neat, tidy, and safe."

Middelburg

5 Duiker Guesthouse

"Geskik vir sakereise en vakansie."

Middelburg

Blue Sparrow Guest House

"The roads aren't the best - but everyone is very friendly."

Middelburg

The Elixir Hotel

"Sien sterre."

Middelburg

Lamor Guest House

"Lieflike netjiese en vooruitstrewende dorp, 'n sprankie inspirasie op die platteland."

Middelburg

Lisané

"Dink nie daar is veel meer te sien in Middelburg nie. Ons was by Botshabelo en was uiters geskok oor die toestand van die plek en daar is net mooi niks oor om te sien nie. Alles is geplunder. "

Middelburg

Lisané

"Very clean and tidy city."

Middelburg

Tudor Manor Guest House

"Convenient and close to start of Loskop Marathon."

Middelburg

The Elixir Hotel

"Baie skoon stad en mense baie vriendelik. Daar is geen of min vermaak en besienswaardighede."

Middelburg

Rustevinde

"Die dorp was vir my pragtig skoon en ons het dit baie geniet daar."

Middelburg

Lamor Guest House

"Dit lyk of die munisipaliteit werk, maar ek weet te min van die omliggende fasiliteite om regverdig te oordeel."

Middelburg

Lisané

"Baie skoon en goed versorgde dorp."

Middelburg

Lamor Guest House

"Die dorp, Middelburg, self is nie juis 'n toeristebestemming nie, maar is sentraal geleë vir verskeie besienswaardighede, trou-venues, nie ver van Loskopdam af nie en ook ander oorde, ens. in die omgewing.,"

Middelburg

Rustevinde

"Sien sterre."

Middelburg

Golden Fountain Guesthouse

"Dit was voorwaar baie aangenaam om die dorp te besoek. Dit word goed instandgehou en oral netjies skoon. Parke en gemeenskaplike areas in dorp netjies. Dankie Middelburg."

Middelburg

Lamor Guest House

"They need for more entertainment facilities for travellers positive interest."

Middelburg

The River House

"Oulike plek. Ons het vir 3 jaar op 'n wildsplaas naby Middelburg gewoon."

Middelburg

Golden Fountain Guesthouse

"Ken die dorp al lank. Het altyd by familie gebly. Eerste besoek aan gastehuis in die dorp en was baie beïndruk."

Groenkol, Middelburg

The Gables Guest House

"Area is veilig en geen geraas nie."

Middelburg

Golden Fountain Guesthouse

"Dit is 'n wonderlike groot dorp, met baie potensiaal en baie groot dorp!"

Middelburg

Golden Fountain Guesthouse

"Dit is een van die min dorpe wat nog mooi skoon en netjies is en waar ek opgelet het dat als in plek is en werk. Die mense daar is baie vriendelik en baie behulpsaam."

Middelburg

The Elixir Hotel

"I always battle to find accommodation in Middelburg."

Middelburg

Pari Guest House

"Next time we come to visit we will stay longer to explore the surrounding and the town itself."

Gholfsig, Middelburg

Topiary B&B

"Baie skoon en netjiese dorp. Ek het baie veilig gevoel."

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 90