Verified Reviews

Modimolle

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Modimolle

Rated 4.1 out of 5 based on 194 reviews.

Modimolle

Klein Paradys Guest Farm

"I go on holiday annually to Modimolle and love it. It was most unusual for it to be that cold during this time. It is usually very pleasant weather in June/July. If you find a lovely place to go on holiday in Modimolle I would highly recommend it."

Modimolle

Loubad

"Die verval is minder as by die meeste plattelandse dorpies. Daar is lekker winkels en veral slaghuise."

Modimolle

Sparrow's Nest

"As jy wil braai en by die huis kuier is dit die perfekte area. Daar is nie 'n McDonalds, Panarottis of Chinese-takeout-opsie nie."

Modimolle

Nyl Retreat

"Een van die min dorpe wat jy kan sien waar wet en orde nog gehandhaaf word. Modimolle is netjies en die winkelsentrum is pragtig."

Modimolle

Phiva Game Lodge

"We were on a gholf tour and found the area to be central to golfing destinations."

Modimolle

Klein Paradys Guest Farm

"Moes FNB toe gaan om 'n kaart te vervang. Wat 'n wonderlike positiewe ervaring. Van die bankbestuurder wat jou by die deur kom ontvang tot die wonderlike uitgebreide diens deur die teller! Vyf-ster-diens."

Modimolle

Inniberg Nylstroom

"Was verras en verlig dat almal in strate en winkelsentrums maskers gedra het in hierdie Covid-19-tydperk."

Modimolle

Op De Hoek Gastehuis

"Baie om te doen in die omgewing - wildbesigtiging, staproetes, bergfietsroetes en verskeie gholfbane. Weesgerus-, Bela-Bela- en Klein Kariba-vakansie-oorde is daar. Baie vriendelike mense en goeie toerisme-infrastruktuur soos restaurante - Spur, Wimpy, Steers, Pepe's, Koffiekan, Ocean Basket ens."

Modimolle

Bosveld Wegbreek Safaris

"Ons het paar van die monumente en kerke in Modimolle besoek. Sal weer teruggaan!"

Modimolle

Loubad

"Ons geniet Modimolle en dit is perfek vir tyd weg uit die stad!"

Modimolle

Pumula Game Farm

"Beautiful area."

Modimolle

Klein Paradys Guest Farm

"Nice town with nice old buildings and churches."

Modimolle

Klein Paradys Guest Farm

"Baie slaggate op die paaie."

Modimolle

Klein Paradys Guest Farm

"Dis rustig en 'n gemaklike afstand uit die besige stadsgewoel."

Modimolle

Pumula Game Farm

"Has malls and all the stuff you need just in case. "

Modimolle

Klein Paradys Guest Farm

"Die dorp het alles gehad wat ons nodig gehad het. "

Modimolle

Nyl Retreat

"Lekker wegbreek."

Modimolle

Nyl Retreat

"’n Rustige plattelandse dorpie."

Modimolle

Klein Paradys Guest Farm

"Die dorp is bo verwagting mooi skoon. Ons het heerlik ontbyt by die Koffiekan geniet. Pick 'n Pay is netjies en groot vir nodige inkopies."

Modimolle

Klein Paradys Guest Farm

"Ken nie eintlik die omgewing nie. Was nie op hierdie geleentheid op soek na enige toerismebestemmings nie. "

Modimolle

Bosveld Wegbreek Safaris

"Daar is 'n paar mooi plekke wat jy nie weet tensy jy die locals vra. Daar is nie baie info op internet oor die dorp nie."

Modimolle

Villa Bothania

"Ons het Saterdagoggend ontbyt gaan eet by Die Koffiekan. 'n Baie aangename plek om te ontspan."

Modimolle

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa

"Resorts are generally closer to towns making it easier to shop for groceries and to access restaurants."

Modimolle

Shangri-La Country Hotel & Spa

"Die dorpie is mooi skoon en 10 km van die hotel af."

Modimolle

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa

"Dorpie is baie skoon waardeur ons gery het."

Modimolle

Klein Paradys Guest Farm

"Dorpie het lekker restaurante, mens kan net glad nie draf of fietsry langs/op die paaie nie as gevolg van die motors."

Page
Page 4 - Showing 91 to 120

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers