Geverifieerde Resensie

Mossel Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 1905 resensies.

Mosselbaai

Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie

"Place we keep going back to, so many things to do in the vicinity."

Mosselbaai

The Lofts C20

"The people are very friendly."

Mosselbaai

La Palma C12

"Beautiful city, visited 3 great restaurants."

Mosselbaai

Tranquility Sea Cottage

"The casino is not to far. Sea views and pubs nearby as well as eating out places."

Mosselbaai

Nautica 403

"Was a first-timer in Mossel Bay and was really pleasantly surprised. Very clean town."

Mosselbaai

Diaz Strand Ocean 11-23

"Skoon, netjies, die mense is vriendelik en die ondersteuning by die IM was fantasties. Die dorp het gewys wat gasvryheid en vriendelikheid beteken."

Mosselbaai

Boomskraap

"Hartenbos is die lekkerste plek vir 'n vakansie."

Mosselbaai

Memory Lane

"Een van die beste toerismebestemmings."

Mosselbaai

Breaker View

"Daar is baie lekker goed in 'n klein area om te ervaar. Die area brei genoeg uit om "up-to-date" te wees, maar behou tog sy "versteekte juweel" uniekheid. Ons verkies buiteseisoen want daar is genoeg om te doen en sien sonder om te sukkel vir parkering of goeie diens mis te loop."

Mosselbaai

Barefoot Lodge

"Dit was uitstekend."

Mosselbaai

Sancor Selfsorg 4

"Mense in Mosselbaai is baie vriendelik."

Mosselbaai

ATKV Hartenbos

"Mooi dorp met genoeg geskiedkundige dinge om te sien. Lekker winkeltjies en tuiste van beroemde skilder, Maria."

Mosselbaai

Garnaal 301

"Mosselbaai is ons no. 1 vakansiebestemming."

Mosselbaai

Seaview Lodge

"Beurtkrag was maar soos oral, 'n spyker in die wiel."

Mosselbaai

Golf Paradys

"Baie skoon en netjiese plek."

Mosselbaai

Beach Club 307

"Lots of things to do and see around the area... Hartenbos, Botlierskop and Oudsthoorn Wildlife farms (to name a few) were our favorites. Some pretty great restaurants as well where you can have a real South African experience and culturally rich foods."

Mosselbaai

The Point Hotel

"Dit was my eerste besoek aan Mosselbaai. Dit is rerig so mooi soos wat almal my vertel het. Die enigste negatiewe kommentaar wat ek kan gee is al die boemelaars en dwelmverslaafdes wat jou irriteer veral in die aande. Ek het gesien hoe hul buitelandse toeriste vloek en met hul baklei as hul nie vir hulle geld wil gee nie. Ek dink nie dit skep 'n positiewe indruk van Suid-Afrika in die buiteland nie."

Mosselbaai

Aloe @ the Sea

"Mosselbaai is prentjiemooi. Altyd 'n plesier om te besoek. Genoeg dinge om te doen, en mooi uitsigte oral."

Mosselbaai

Avenues Guesthouse

"Baie skoon en lekker restaurante."

Mosselbaai

Jollie Patrollie

"Fantastiese weer, heerlike eetplekke, vriendelike, hulpvaardige inwoners, maar die netheid en algemene toestand van die dorp, strande, strate ens. is prysenswaardig. Het laas in Europa sulke flukse werkspanne soos Mosselbaai s'n gesien sypaadjies en strate skoonvee. Geen wonder hulle is die top-dorp in die land nie!"

Mosselbaai

Huis Genade

"Fantastiese, skoon dorp. Vriendelike mense, goeie diens!"

Mosselbaai

Dupagi Self-catering Unit

"Die mense is baie vriendelik. Dit is huis weg van jou huis. Dankie Mosselbaaiers."

Mosselbaai

De Branders 50

"Alles is duur."

Mosselbaai

C-View

"Baie mooi skoon plek, enige vakansieganger se droom."

Mosselbaai

Breaker View

"Ongelooflike plek om te gaan kuier en mooi uitsig."

Mosselbaai

58 De Valle

"Dit bly 'n mooi plek en uitstekende keuse vir 'n vakansie."

Mosselbaai

Seaview Lodge

"Kom al vir baie jare Hartenbos toe, vanaf ek self kleuter was. Beste bestemming vir vakansie."

Mosselbaai

Bentonhof

"Ek was verbaas. So skoon en mooi. Ek glo dit is 'n lekker plek om ook te bly."

Blad
Blad 17 - Wys 481 tot 510
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang