Verified Reviews

Mpumalanga

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga

Rated 4.5 out of 5 based on 6133 reviews.

Marloth Park, Mpumalanga

Mopani Manor

"Baie lekker plek om te kuier en baie diere wat tot by jou stoep kom."

Marloth Park, Mpumalanga

Zazu Cottage

"Very quiet and peaceful place."

Panorama Route, Mpumalanga

Thaba Tsweni Lodge

"Excellent road. I was impressed but poor ablution facilities at places of interest. They leave a bad taste for holidaymakers."

Marloth Park, Mpumalanga

3330 Seekoei

"Marlothpark was my voorkeur plek vir vakansies die laaste paar jaar. Al probleem wat ek persoonlik het, is dat daar in die laaste tyd baie meer huise gebou word, so daar is baie meer huise wat reg langs mekaar is waar mens die bos ervaring verloor. As die park besiger raak, sit mens ook baie keer met kinders se geraas en bure wat raas en party plekke is so naby mekaar dat jy heeltyd op jou bure afkyk wat dit laat voel asof jy nie privaatheid het nie en ook dat dit die diere baie kere verjaag."

Marloth Park, Mpumalanga

Alldays

"Definitief 5 ster."

White River, Mpumalanga

White River Country Estate Apartment

"Die omgewing bied baie besienswaardighede vir die toeris en verskeie kleiner dorpies is nie ver weg geleë nie en natuurlik Mbombela wat baie groot is. "

Marloth Park, Mpumalanga

Self-Catering Cottage

"Marloth Park is a beautiful place to relax and unwind in nature with everything that you'll need, be it fuel for your car, grocery stores and adventure parks, but most importantly animals and nature. Enjoyed my experience."

Machadodorp, Mpumalanga

Moulin Manor

"Die dorpie is baie klein en 'n bietjie verwaarloos, en daar is soms krag- en waterprobleme."

Barberton, Mpumalanga

Bubez Guesthouse

"Baie netjiese dorpie wat goed onderhou word. Beslis 'n juweel om te besoek vanweë die absolute, onvergeetlike natuurskoon en die gebrek aan toeriste wat jou doodtrap by die meer kommersiele bestemmings. Hierdie dorpie en sy omgewing word by verre onderskat en kort meer blootstelling."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Cabin & Cottage Kaapsehoop

"Moenie Kaapschehoop toe gaan as jy Dullstroom of Clarens verwag nie. Dis klein en privaat sonder horde winkels en eet- of drinkplekke. Bohemian Groove is 'n wonderlikke eetplek en Salvador se drankies is baie goed geprys. Gaan Kaapschehoop toe met 'n dik boek, stapstewels en baie rooiwyn."

Marloth Park, Mpumalanga

Buffalo Chalets Marloth Park

"Repair roads will be good - otherwise all good. I can't wait to go there again."

Marloth Park, Mpumalanga

Galago's Nest Bush Chalets

"Sal definitief ander aanbeveel om te gaan."

Hazyview, Mpumalanga

Thulamela Bed and Breakfast

"Paaie in die dorp is maar sleg, baie slaggate. Die dorpie self is okay. Die kompleks waar Topolinos en Pioneers grill is, was vir ons die hartklop van ons tyd in Hazyview."

Marloth Park, Mpumalanga

Hout Huisie

"Baie lekker gekuier in die rustige natuur, so baie diere gesien hier om die huisie dit was fantasties"

Marloth Park, Mpumalanga

Impala Cottage

"Marlothpark het baie besig geword en die mense respekteer nie die wild nie. Ons het 'snares' in die veld gekry en veiligheid in die park word 'n probleem. Daar's bouers heeldag. Die huise is naby aan die pad en 'n mens hoor ongelukkig die heeltyd karre. Daar is nie "bos" nie want daar's te veel huise. Daar's sekuriteit om elke draai."

Marloth Park, Mpumalanga

Escape @ Butterfly

"Baie goed ingerig, lekker restaurante en baie mooi wild gesien in Marlothpark self en by die rivier."

Panorama Route, Mpumalanga

Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort

"Some of the facilities at the viewpoints were in terrible condition. At the Bourke's Luck Potholes we paid the most per person for an entry fee and the bathrooms and overall cleanliness were terrible. Also no one in the museum at all, just felt not looked after or cared for and we wondered what the entry fee charged is being used for. The natural beauty of the area and the route is so amazing and a must-see for international travelers and South African travelers itineraries and it would be a shame to see this change due to the neglect we observed."

Sabie, Mpumalanga

Oom Gawie se Plek

"Vir mense wat die natuur geniet is dit 'n absolute moet gaan. Al die mooi watervalle in en om Sabie."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Pensão Guest Lodge

"Nelspruit is a very nice town for a stop over to the Kruger Park."

Waterval Boven, Mpumalanga

Ease@Epa Valley Farm Stay

"Die natuur is pragtig, ongelukkig het die ekonomie sy tol ge-eis op die dorpie, maar baie vriendelike mense wat daar woon."

Sabie, Mpumalanga

49 on Main

"Sabie is a gem. It holds so much potential and is often overlooked. We enjoyed our stay in Sabie and prefer it over some other towns in the area. The locals are also very friendly. Had a great time here!"

White River, Mpumalanga

Heuglins

"Ons was huiwerig om in die omgewing te bly a.g.v. die negatiewe publisiteit oor Mpumalanga in die media. Ons het inkopies in die Lakeside-kompleks gedoen en was aangenaam verras oor hoe stil dit was. Daar was oorgenoeg parkering en dit was redelik maklik om so gou as moontlik deur die winkels te beweeg. Ons het redelik veilig gevoel."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Green Venus Guest House

"Pragtig dorpie. Verseker 'n plek om te besoek. Sal graag meer as een aand wou bly."

Marloth Park, Mpumalanga

Lidvubu Lodge

"Ongelooflik, rustig, voedsel vir jou siel."

Panorama Route, Mpumalanga

Dullstroom Country Cottages

"This was the most beautiful venue I have seen in a very long time. Photos do not even top this place. We had a blast and we got engaged at the beautiful waterfall and would most definitely be going back. "

Dullstroom, Mpumalanga

Rueby's Apartments

"Small, cozy town with a Seattle coffee, amazing."

Page
Page 24 - Showing 691 to 720
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers